’n Verdagte het glo in ’n motor, wat nie ver van die slagoffer se motor geparkeer was nie, geklim en weggejaag.
Lees meerAlles vir Sondag 21 Maart 2021
Internasionale oorsig: Tien jaar van vernietiging in Sirië
Die afgelope week is die uitbreek van die burgeroorlog in Sirië tien jaar gelede op somber wyse herdenk.
Regering verkoop eindelik AstraZeneca-entstof
Die regering het reeds die volle bedrag waarteen die dosisse oorgekoop is, ontvang.
Verdagte vas oor groot trop gesteelde kalwers
Drie van die kalwers is meer as 400 km van Vryburg opgespoor.
Koster, Swartruggens: Magalies Water nou aan stuur van sake
Die waterraad het tog sy bedenkinge om saam met die Kgetlengrivier- plaaslike munisipaliteit te werk.
Dié banke het gelukkigste kliënte
Die Suid-Afrikaanse indeks vir kliëntetevredenheid (SA-csi) in bankwese het duisende Suid-Afrikaners gevra: “Hoe gelukkig is jy met jou bank?”
‘Menseregte nie onderhandelbaar’ – Ramaphosa
Die president het Sondag gesê ons het ʼn gemeenskaplike doel: dié van ʼn Suid-Afrika van gelykheid, voorspoed, vryheid en menseregte vir almal.
Taakspan slaan toe op verdagtes, wapens ná transitoroof
’n Gesoekte verdagte is by ’n motorwassery vasgetrek.
Foto’s: Gaan draai by Ithala voor jy see toe gaan
Wanneer jy ooit op ʼn warm somersdag jou tentjie opslaan in die stilte van die kampterrein, onthou om saans boontoe te kyk en die sterrehemel te geniet. Daar is min plekke soos dié.
3 dood, 2 beseer in gru-ongeluk
Wrakstukke het Sondagoggend verspreid oor die hoofweg gelê.
Boer kry 85 van gesteelde trop kalwers terug
“Ek is baie dankbaar.”
Menseregtedag ‘leë’ vertoon sonder behoorlike taalregte
Dié organisasie sê dosente en studente voel dikwels te geïntimideerd om oor taalregteskendings te kla.
‘Seuns sonder pa’s’
“Dit verg ’n spesiale mens om ’n pa vir ’n kind te wees. Dit moet iemand wees wat die verantwoordelikhede verstaan van pa-wees, maar wat ook begrip het vir die verantwoordbaarheid wat só ’n geskenk van God meebring.”
Ontruimings in Sydney ná grootste dam oorloop
Die Australiese stad Sydney staal hom vir sy ergste oorstromings in dekades.
Finland (weer) gelukkigste land ter wêreld
Hiér lê Suid-Afrika op die lys van lande met gelukkigste inwoners ter wêreld.
Teologiegraad met lof, nou wink medies vir jong pastoor
Sy droom is om eendag mense in nood as dokter te genees en terselfdertyd die woord van God te verkondig.
Vermoorde oudpolisieman se oorskot gesteel
Dít nadat ’n verdagte verlede week na vore gekom het in verband met die moord.
Gholf: Justin Harding op kruin van golf
Die Suid-Afrikaner Erik van Rooyen (209) staan intussen stewig.
Sesnasiesdrama in Parys
Soos sake staan, moet die Franse die Skotte in Vrydagaand se uitgestelde kragmeting in Parys met minstens 21 punte klop en ʼn bonuspuntoorwinning behaal.
Covid-19-statistieke: Só lyk aktiewe gevalle
Nóg 70 000 dosisse van Johnson & Johnson se entstof het Saterdag in Suid-Afrika aangekom.