Kenners wonder of André de Ruyter, nuwe uitvoerende hoof van Eskom, die beste kandidaat vir die pos is.
Alles deur die skrywer Megan van Wyngaardt
Pensioenaris klim Himalajas uit vir liefdadigheid
Vir skenkers was dit net die idee om hul naam op die vlag te skryf, sodat hul naam Himalajas toe kan gaan.
Nóg ses ontsnap in Limpopo
Die polisie is besig met ʼn ondersoek nadat verdagtes vir die soveelste keer ontsnap.
Dié SA-ner is die beste Starbucks-barista in die streek
Terwyl sommige finaliste met bewerige hande ʼn blompatroon in hul koffie geskink het, het Nzama daarin geslaag om die beoordelaars te beïndruk.
SAID dank regshoof af
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het sy regshoof afgedank nadat sy skuldig bevind is aan ernstige wangedrag.
Leesinisiatief by skool skakel huiswerk uit, wakker liefde vir boeke aan
Elke leerder moet smiddae 20 minute aan ʼn boek bestee.
Bekende se groen tjor haal R400 000 op veiling
‘Mr Green’ pronk ook op die sanger se jongste album.
20 mense sterf in KZN-storms
Buiten vir matrieks wat eksamens skryf en gr, 11-leerders wat besig is met hul algemene eksamen, is alle ander klasse in KwaZulu-Natal vir Vrydag opgeskort.
Eerste in SA: Kinderboek plaas fokus op aandagafleibaarheid
“Ons wou ’n hulpbron ontwikkel wat toeganklik sou wees vir soveel Suid-Afrikaners as moontlik.”
Vrou skud 89 kg af danksy ‘die regte manier’
“Ek sal baie graag voltyds in die fiksheidsbedryf wil ingaan.”
Wêrelddiabetesdag: Die vyf feite wat jy moet weet
Om en by 75% van die lyers woon in lae- en middelinkomste-lande.
Foto’s: Bokke trek ”n Faf’ vir bewusmaking
Die Bokke wys lyf vir bewusmaking van testikulêre kanker.
Liedjie wil dankbaarheid, hoop by diabete aanwakker
Die voelgoed-liedjie is nie uitgereik om simpatie se soek vir mense wat met diabetes leef nie, maar eerder om inspirasie te bring vir mense wat daarmee leef.
Ná 20 jaar sterf hond, eienaar saam
ʼn Bejaarde man is Dinsdag saam met sy hond dood in ʼn botsing buite Durban.
Baba met gesplete verhemelte ʼn brawe knaap
“Noah was ses dae in die hospitaal, maar teen die tweede dag was hy sy ou self en het hy amper geen tekens van pyn getoon nie.”
Welsynsorganisasies trek reeds swaar met weggooi-diere
“Van nou, ʼn maand voor Kersfees, tot Januarie, word baie diere verwaarloos, aan ons oorhandig of oor ons mure gegooi wanneer ons saans nie hier is nie.”
Sakeliga wil nuwe lewe in plaaslike, internasionale sakekamers blaas
Die organisasie sal ook Suid-Afrikaanse sakelui in ander lande nader.
8,5 ton vullis uit Centurion-meer verwyder
Rommel uit die Hennopsrivier is in 340 sakke, sowat 25 kg per sak, gegooi.
Oupas en oumas word ook vir Kersfees bederf
Die Oupa-en-Ouma-projek bederf bejaardes tydens die Kersseisoen wanneer die meeste families bymekaarkom en tyd saam deurbring.
Staffie, eienaar ná twee jaar herenig
Daar was min van die groot bruin ogies te siene toe hy gevind is, met die velsiekte wat so gevorderd is dat sy oë amper toegeswel is, maar tog het Zeus se stert geswaai.