In hierdie week se nuus uit Hollywood ontvang Zac Efron ʼn Hollywood-ster, en word die uitreikingsdatums vir “Bridgerton” se langverwagte derde seisoen bekendgemaak.
Alles deur die skrywer Mizanne Hattingh
Luister: Dít is waarom jou kind moet lees
Lees is nie net belangrik vir ʼn kind se akademiese ontwikkeling nie, maar ook vir psigiese en persoonlike groei.
Smul saam met Maroela: ʼn Kersfeesspyskaart vir ʼn koning
Maroela Media het vir jou ʼn heerlike Kersfeesspyskaart beplan, wat jou Kersdag seepglad sal laat verloop.
Resep-video: Sjokoladelagiepoeding
Hierdie poeding is heerlik op ʼn warm dag en sal sommer gou-gou ʼn gunsteling in die familie word.
Resep-video: Kerrie-varktjops vir die gesin
Onthou, hierdie varktjops moet vir drie dae marineer, maar dit is definitief die wag werd.
Resep-video: Kekerertjie-en-wortelslaai
Slaai is altyd ʼn wenner op ʼn warm somersdag en hierdie resep gee die tradisionele wortelslaai ʼn nuwe baadjie sonder dat jy ʼn arm en ʼn been daarvoor hoef te betaal.
Resep-video: Potbrood in ʼn japtrap
Hierdie potbrood is ʼn wenner wat baie mae sal vul met min moeite van jou kant af.
Brûe word verbrand in ‘Die Brug’
“Wie sal jy opoffer?”
Hiér is Maroela se wenresepte vir 2023
By Maroela Media word die waarde van ʼn lekker bord kos allermins onderskat. Hier is ons lesers se gunstelingresepte van die jaar.
‘Brooklyn Nine-Nine’-akteur sterf
Hy was veral bekend vir sy rol in die misdaadreeks “Homicide: Life on the Street”, waarmee hy ʼn Emmy in 1998 verwerf het.
Resep: Aarbei-en-framboosjellie
Jy verdien ʼn ou soetigheidjie.
Hier is Maroela Media se gewildste resep-video’s vir 2023
Geniet Maroela Media se vyf gewildste resep-video’s saam met ons.
Resep: Hoendermuffins
Bêre dié resep vir wanneer jy in Januarie weer kosblikke moet begin pak.
Resep-video: Grenadellakoekies gepas vir ʼn platsak
Hierdie koekies smaak soos somer en is heerlik saam met ʼn glas ystee.
Vyf gunsteling-vakansieresepte
Vier dié Kersgety met heerlike vakansiegeregte wat ieder en elke vriend en familielid se harte warm sal laat klop.
Resep: Eenbak-hoenderkerrie
Wie sal nou neus optrek vir dié heerlike hoenderkerrie?
Resep: Melkkos
ʼn Suid-Afrikaanse gunsteling wat jou aan jou ouma se kombuis sal herinner.
Nadia Beukes se ‘The Sound of Music’-kleintyddroom word waar
“Ek is nie net opgewonde om die produksie tot die beste van my vermoë te doen nie, maar ook sodat my kinders eendag kan terugkyk en kan sien dat hul ma haar drome uitgeleef het.”
Resep: Oondgebakte hoender
Desember is ʼn maand vir familie-feesviering. Geniet dié hoendergereg saam met jou geliefdes.
Hermanus tot Hoedspruit: Hier kan jy Geloftedag vier
Vanjaar is dit 185 jaar sedert die Gelofte vir die eerste keer afgelê is.