Die storm het twee lewens geëis met nog twee pasiënte wat na ’n hospitaal gehaas is.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Verseker jou kind se veiligheid só op Kaapse strande
Meer as 100 000 kinders is verlede jaar geregistreer van wie 535 met hul gesinne herenig is.
Beurtkrag: Eskom skaal Sondag af na fase 1
Eskom het Saterdagmiddag effense verligting vir verbruikers aangekondig.
Twee van KZN-familie deur weerlig doodgeslaan
Twee familielede is Vrydagmiddag deur weerlig doodgeslaan. Nóg ’n persoon is in die voorval beseer en na ’n hospitaal gehaas.
Uber-bestuurder deur kamma-verkeersbeamptes beroof
Lede van ’n plaaslike taxivereniging het hulself glo as verkeersbeamptes voorgedoen en ’n Uber-bestuurder voorgekeer.
Dept. nié gelukkig nie, maar aanvaar uitspraak oor uitgelekte vraestelle
Die departement het besluit om nie appèl aan te teken nie, maar meen dat die uitspraak nie die kern van die saak aangeraak het nie.
‘Bethlehem-ster’ dán gesien
Sommige sterrekundiges verwys daarna as die “Kersster” vanweë die oortuiging dat die Bybelse verhaal van die Betlehem-ster moontlik ʼn soortgelyke voorval kon wees.
Ses beseer in treinongeluk in Noordwes
Verskeie steenkoolwaens het in die voorval ontspoor en die passasierstrein se enjin het aan die brand geraak.
4 rowers sterf in jaagtog met boere
Die verdagtes het glo in ’n gesteelde bakkie van die boere af weggejaag en teen ’n boom gebots.
Uitgelekte vraestelle: Umalusi ‘teleurgesteld’ met uitspraak
Umalusi wou nie bekend maak hoe die gehalte van vanjaar se matriekeindeksamen verseker gaan word nie.
Nog twee vragmotors brand op N12
Die bestuurders van die twee vragmotors het glo ’n brand in die middel van die pad opgemerk en rem getrap.
Covid-19-statistieke: Meer as 8 000 nuwe gevalle in SA
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Tabakverbod was onnodig, ongrondwetlik, gelas hof
Die aansoekers se argumente is aangehoor kort voordat die verbod in Augustus opgehef is en uitspraak was tot nou voorbehou.
Beurtkrag Saterdag, Sondag ingestel
Fase 2-beurtkrag word Saterdag en Sondag toegepas.
ABB betaal R1,56 miljard terug aan Eskom
Dié geld sal nou gebruik word om Eskom se skuld te vereffen.
Beurtkrag dalk dié naweek
Die kragnetwerk verkeer steeds onder geweldige druk.
Hof beslis oor oorskryf van uitgelekte vraestelle
Geen matrikulant wat bona fide opgetree het hoef die aanvullende eksamens af te lê nie.
Vyf gewond in skietery by taxi-staanplek
Twee onbekende mans het te voet by die taxistaanplek opgedaag en wild en wakker begin skiet.
KZN-suidkus se krane én beursie loop leeg weens wanadministrasie
Derduisende inwoners van die KwaZulu-Natalse suidkus moet al weke lank sonder lopende water klaarkom en kommer bestaan dat die waterprobleem vakansiegangers gaan afskrik.
‘Transitorower’ voor supermark doodgeskiet
Twee sekerheidswagte is gedurende die transitorooftog gewond.