Die verdagte bakkie is op die N1 by die Atterbury-afrit in Pretoria voorgekeer.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Deedat-gesin: Dié getuienisse volgende jaar aangehoor
Die kruisondervraging van Suraya Deedat se ma is Maandag in die hof afgehandel.
Optelhond wat harte aangryp, kry haar aftreehuis
“Ek het dadelik geweet ek wil haar hê. Sy was mý hond.”
Res van Rage-byeenkomste uitgestel
Dit volg kort nadat die minister van gesondheid ʼn onlangse Rage-byeenkoms as ’n sogenaamde superverspreider-byeenkoms geïdentifiseer het.
Brackenfell-matriekfunksie: Geen bewyse van rassisme gevind
’n Verslag toon dat alle matriekleerders aan die skool asook verskeie van ander skole uitnodigings vir die nou omstrede private matriekfunksie ontvang het.
Vlieënier kritiek ná mikrovliegtuig neerstort
’n Passasier is vanoggend ’n ent van die wrakstukke aangetref.
Vier ná ongeluk vas oor vuurwapens in bagasie
Een van die polisiebeamptes wat op die motorongeluk gereageer het, het op die toneel opgemerk dat die beseerdes verdag optree.
Boshof-plaasmoord: Getuienisse aangehoor, verhoor duur voort
Die vier verdagtes wat van die moord op Sakkie en Ina van den Berg beskuldig word, se verhoor het die afgelope week in die Bloemfonteinse hooggeregshof afgeskop.
Foto’s: Bekende motorman se versameling opgeveil
Die indrukwekkende versameling sluit in ’n verskeidenheid Amerikaanse klassieke motors vanuit die 1950’s en 1960’s, kragmotors en ’n hele paar Mercedes-Benz-versamelmotors.
Bestuurderslisensies: ‘Gebruik verlenging van grasietydperk wys’
Die AA stel voor dat die verlenging aangewend word om ’n meer vaartbelynde en doeltreffende stelsel daar te stel.
Reuse-ontploffing by raffinadery in Durban
Die ontploffing kon vanoggend glo so ver as die Durbanse middestad gevoel word.
Dít moet jy weet ná Ramaphosa se toespraak
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand strenger maatreëls vir een spesifieke metro afgekondig.
Video: Kyk Ramaphosa se toespraak hiér
Pres. Cyril Ramaphosa sal na verwagting om 20:00 Suid-Afrikaners toespreek.
Vier keer lewenslank vir reeksverkragter van Hermanus
Al die verkragtings het tussen Hermanus en Sandbaai plaasgevind. Twee van die slagoffers was minderjarig.
1 dood, verskeie beseer ná N3-vragmotorongeluk
Die bestuurder van die vragmotor het vermoedelik op ’n afdraand beheer oor die vragmotor verloor en in verskeie motors ingeploeg.
SA’ners bestee 52% minder op Swart Vrydag
Die meeste Suid-Afrikaners wat wel winskopies op Swart Vrydag losgeslaan het, het hul kredietkaarte gebruik om daarvoor te betaal.
SA agteros in entstof-kraal
Die inisiatief beoog om die Covid-19-entstof regverdig aan alle lande te verkoop en daarheen te versprei wanneer dit eindelik beskikbaar is.
Agrizzi weer nie in hof
Agrizzi sterk steeds aan in die waakeenheid van ’n hospitaal.
Vrou (83) in Paarl-Oos vermoor
Nog ’n vrou is gedurende die voorval vasgebind.
Sprinkaanplaag in dié drie provinsies
Boere word versoek om die departement in kennis te stel indien hulle swerms sprinkane in hul gebied opmerk.