Michael Brauckmann was in graad 11 en ’n geliefde inwoner van die seunskoshuis Jack Pauw.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Valke slaan toe op Buffalo City-kantore
Bewerings van R30 miljoen se korrupsie rakende Covid-19-kosbewyse by die munisipaliteit het nou aan die lig gekom.
NSFAS-beurse heringestel ná skikkingsooreenkoms
Solidariteit sê die ooreenkoms beteken studente kan gerus wees dat hul studiegeld betaal gaan word. Hulle kan dus nou op hul studie en loopbaan fokus.
AfriForum-regsman dien klag in teen Malema, Ndlozi
Die prokureur beweer hy is tydens Malema en Ndlozi se verhoor op ’n aanklag van aanranding deur dié twee met fisieke geweld gedreig.
Covid-19: Meer duidelikheid oor gevalle in Gauteng versoek
Akkurate en uiteengesette syfers word in Gauteng versoek nadat die provinsiale departement van gesondheid se syfers in ’n stadium nie sin gemaak het nie.
SAL se tussentydse raad aangekondig
Geoffrey Qhena, voormalige uitvoerende hoof van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie, sal as raadsvoorsitter dien.
Tronkstraf vir voormalige polisiehoë wat intelligensiefonds plunder
Solomon Lazarus was betrokke by die plunder van ʼn geheime fonds van die polisie.
Kerk op Coligny in puin gelê
Twee jong seuns het Dinsdagaand rook uit die kerkgebou sien trek en alarm gemaak.
Botswana-saak: Departement staan aansoek nié teen
Minister Ronald Lamola word nou daarvan beskuldig dat hy daarop fokus om diegene met politieke verbintenisse te beskerm, eerder as om sy departement reg te ruk.
Boere gewaarsku teen EFF, ‘arbeidsinspekteurs’ wat plase betree
Verskeie voorvalle is reeds aangemeld waar lede van die EFF en mense wat hulself as arbeidsinspekteurs voorgedoen het, plase betree het en toegang tot plaaswerkers gekry het.
Hofstukke ingedien ná NSFAS beurse terugtrek
Die studente was eerlik in hulle aansoeke en hul beurse is goedgekeur net om later teruggetrek te word.
EFF verwerp uitspraak oor ‘rogue’-eenheid
Die EFF bestempel die uitspraak as “irrasioneel, ongrondwetlik en bowenal ʼn bedreiging vir nasionale veiligheid”.
Cloetesville ruk op vir Kaapse onafhanklikheid
Die inwoners doen ’n beroep op die party om, sou die mense van die Wes-Kaap aandui dat hulle wil wegbreek van Suid-Afrika en ʼn onafhanklike staat vorm, met die nasionale regering te onderhandel om onafhanklikheid vir die provinsie se mense te verseker.
Foto’s: Talle beseer ná ontploffing in Pinetown
Brandbestryders spook in dié stadium nog om die vlamme te blus. Hul taak word egter deur sterk wind bemoeilik.
Baba dood in wiegie aangetref
Die baba het vermoedelik verstrengel geraak in ’n muskietnet wat oor die wiegie gegooi was.
Louis Coetzer-motorversameling haal groot pryse op veiling
Een van die motors is vir ’n allemintige R1 miljoen van die hand gesit.
OB reageer op hofuitspraak
Adv. Busisiwe Mkhwebane meen daar is meer as genoeg bewyse om haar verslag oor die sogenaamde “rogue”-eenheid in die SAID te staaf.
Oorskryf van uitgelekte vraestelle ‘noodsaaklik’ – Fedsas
“Dit is duidelik dat daar geen ander uitweg is om die integriteit van die Nasionale Senior Sertifikaat te beskerm nie.”
Bewaringsbevel toegestaan ná ontvoerders goud by myn eis
Die vermeende ontvoerders het die bestuur van die myn gekontak en op goud aangedring in ruil vir die vrylating van hul werknemer se vrou.
Vrystaatse boer uit honderde duisende rande geswendel
Die boer kan egter nou ’n gedeelte van sy geld ingevolge ’n finale beslagleggingsbevel terugkry.