Suid-Afrika lui die nuwe jaar in met ’n rekordgetal nuwe gevalle van die koronavirus.
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Beurtkrag vanaand kort ná aandklokreël ingestel
Beurtkrag skop vir die volgende twee aande kort ná die aandklokreël in.
Gauteng glo binnekort gebuk onder tweede virusgolf
Die departement van gesondheid is bekommerd dat die tweede golf van die koronavirus teen volgende week die ergste in Gauteng gaan wees.
Ministers sê oor jongste afsonderingsregulasies
Jou vrae oor die jongste afsonderingsregulasies beantwoord.
Vlak 3 en die ekonomie: ‘Dit is onverantwoordelik’
“Die grootste gevaar in die land vandag is die regering se reaksie op Covid-19.”
Alkoholverbod: Geen wynproeë toegelaat
Besonderhede rakende die land se derde drankverbod is Dinsdag in die Staatskoerant aangekondig. Die drankbedryf het intussen sy kommer oor die verwoestende uitwerking op die ekonomie van die bedryf uitgespreek.
Man vir dood agtergelaat ná botsing
“Watter soort mens veroorsaak ’n ongeluk en jaag net weg?”
Vragmotorbestuurder vas ná Van Reenenspas-botsing
‘n Ongeluk waarin ʼn Greyhound-bus en ʼn vragmotor betrokke was, het die lewe van een persoon geëis en verkeer ure lank ontwrig.
SA doen betaling vir Covax-entstofprogram
Die bedrag wat betaal is verteenwoordig 15% van die totale koste om entstowwe vir 10% van die bevolking (sowat ses miljoen mense) te bekom.
Panda: ‘Nuwe Covid-19-variant in SA nié meer dodelik’
Die Suid-Afrikaanse organisasie Pandemic Data & Analytic stel verskeie mites oor die nuwe variant van die koronavirus in Suid-Afrika aan die kaak.
1 dood, tientalle beseer toe bus, vragmotor bots
Die N3 was vanoggend nog ure lank ná die botsing gesluit.
Magashule hét onreëlmatig by Vrede-suiwelprojek ingemeng – OB
Luidens die OB se jongste verslag word bewerings dat die Vrystaatse provinsiale regering politieke betrokkenheid by die Vrede-suiwelprojek gehad het, gestaaf.
Covid-19: ANC se verjaardagvieringe van die baan
Die regerende party vier volgende jaar sy 109de bestaansjaar.
Wag, omstander gewond ná mislukte transitoroof
Die verdagtes het twee keer tevergeefs probeer om die geldwa op te blaas voordat hulle met leë hande op die vlug geslaan het.
Vier vas ná moord op boer (85)
Die verdagtes het ná die plaasaanval op die vlug geslaan en was byna ’n week lank soek.
Smithfield-plaasmoord: Saak teen 2 teruggetrek
Die onlangse moord op Poenkie Bisset is die tiende plaasmoord sedert April vanjaar in die Vrystaat.
Polisieman geskiet toe hy op inbraak reageer
Polisiebeamptes het Saterdagnag op ’n alarm gereageer nadat daar by die poskantoor in Gonubie ingebreek is.
Covid-19-statistieke: Só lyk jongste gevalle, sterftes
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Sondagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak. Suid-Afrika beleef tans sy tweede golf infeksies.
Menslike oorskot in Krugerwildtuin gevind
Die oorskot is vermoedelik dié van die wildbewaarder wat verlede maand in die wildtuin vermis geraak het.
Eldoradopark: Borgtog aan polisiebeampte toegestaan
Sers. Voster Netshiongolo, ’n speurder, staan tereg op aanklag van regsverydeling, asook dat hy aandadig aan die moord op Nathaniel Julies was.