“Die pa se inhegtenisneming en aanhouding was ongetwyfeld onregmatig.”
Alles deur die skrywer Tania Heyns
Man steel glo by hof tydens verskyning
Die man was ten tyde van die voorval by die hof om in ’n onverwante saak van huisroof te verskyn. Dis glo nie die eerste keer dat die man by regeringskantore steel nie.
Solidariteit ten gunste van ‘veilige’ terugkeer werk toe
Solidariteit het ’n tienpuntplan om gesond terug te keer werk toe aan honderde werkgewers gestuur. Só lyk die plan:
Covid-19 eis Richard Branson se ma
Die VSA se ambassadeur in Suid-Afrika, Lana Marks, het intussen bekend gemaak dat sy in die waakeenheid van ’n hospitaal vir Covid-19 behandel is.
Drie sterf in trompop botsing
Nog twee mense is met ernstige beserings na ’n nabygeleë hospitaal gehaas.
Covid-19-pasiënte stroom na Steve Biko
Sommige pasiënte wat tans by die Steve Biko- akademiese hospitaal in Pretoria behandel word, kom van private fasiliteite weens ’n gebrek aan spasie terwyl ander van ander provinsies verwys word.
Een dood, twee beseer toe nutshelikopter neerstort
’n Ligte nutshelikopter het Sondagoggend in die Krokodilrivier buite Brits in Noordwes neergestort.
Liggaam in water by Seepunt gevind
Die liggaam van ʼn onbekende vrou is Sondag uit die see by Seepunt gehaal.
‘Boer soek ʼn vrou’ se Ilne trou
Ilne Prinsloo, een van die kykNET-reeks ‘Boer soek ʼn vrou’ se gewildste deelnemers, is getroud.
Tugproses teen Ramaphosa-woordvoerder
Khusela Diko het glo versuim om haar finansiële belange bekend te maak. Daar moet nou besluit word of Diko se spesiale verlof moet voortduur en of sy formeel geskors moet word hangende die uitkoms van die tugproses.
Adjunkminister van arbeid in hospitaal weens Covid-19
Die adjunkminister van samewerkende regering en tradisionele sake het intussen ook positief getoets vir Covid-19.
Vermeende bendelede vas ná gru-moord op tiener
’n Tienermeisie van Helenvale in Port Elizabeth is vandeesweek om die beurt verkrag en toe vermoor.
Valskermsweef: Man gered ná landing skeefloop
Die man het ná die mislukte landing sowat 20 meter teen ʼn rotsagtige heuwel afgerol.
Wapens, ammunisie in dam ondersoek
Etlike vuurwapens en ammunisie is in die Raubenheimerdam buite Oudtshoorn in die Klein-Karoo gevind.
Covid-19-statistieke: Só lyk gevalle, sterftes nou
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekend gemaak.
Gru-ongeluk op N1 eis 5
Die oorledenes sluit in twee jong kinders.
Trokdrywer vas wat byna 1 900 kaste bier vervoer
Die bestuurder van die vragmotor het nie oor ’n permit beskik om alkohol gedurende vlak 3 van die afsonderingstydperk te vervoer nie.
Uitspraak in saak teen Eskom ‘baan weg’ vir ander sake – Sakeliga
Die hoogste hof van appèl het einde verlede maand beslis dat Eskom se besluit om elektrisiteitstoevoer te staak om sodoende betalings van wanbetalende munisipaliteite te verhaal, irrasioneel was.
Man vas oor vrou se liggaam in vlak graf
Die egpaar het glo Dinsdagaand baklei.
Zim-joernalis wéér in hegtenis geneem
Hopewell Chin’ono is Vrydag vir die derde keer in ses maande in hegtenis geneem.