Augusto Romeo woon in Argentinië. Hy het aan die begin van 2020, en aan die begin van die wêreldwye Covid-19-pandemie, ʼn belangstelling gekweek in Afrikaans en die geskiedenis van Suid-Afrika. Sy skrywe word gepubliseer net soos hy dit aan ons gestuur het.
‘Jy is te jonk om kanker te hê’
As ek vir enigiemand raad kan gee: Moet nooit in jouself twyfel nie. Jy kan, jy wil en jy gaan.
Boere is nie die uitbuiters
Dink eerder in jou gebede aan boere wat in moeilik en onbeheerbare omstandighede kos moet produseer.
Lesersbrief: Kanker en geloof
Ek het geweet dit is ernstig toe ʼn gesoute dokter voor my sit en huil en al wat hy kon sê is: “Jammer my kind”.
Lesersbrief: Het die reuk van rook al weggewaai?
Die boere stap in die vuuroond in en glo dat God hulle sal red en selfs al red Hy hulle nie, daar nie tekens van huiwering in hulle geloof sal wees nie.
Lesersbrief: Bokke se nuutste bekommernis
Die regering het kans tot 13 Oktober 2023 om te voldoen aan die vereiste.
Lesersbrief: Dan is ek seker ʼn rassis
Ek word as ʼn rassis gebrandmerk omdat ek durf bevraagteken hoe my belastinggeld aangewend word, bloot omdat ek nie saamstem met iets nie.
Lesersbrief: Waar lê ons prioriteite?
Hoeveel mense kon kos of vaardighede verkry het vir daardie duisende rande? Wat is ons prioriteite? Wil ons die skyn bewaar terwyl ander van honger doodgaan?
Lesersbrief: Dr. Annelie Rabie vir staatspresident!
Verlede week na die vloedskade in die Overstrand het hierdie formidabele vrou gewys wat kan gedoen word as die wil daar is om dit te doen.
Lesersbrief: Wat beteken ‘demokrasie’ nou eintlik?
Demokratiese deelname is baie meer as net om te stem.
Lesersbrief: Geen verneukspul op Verneukpan
In die weke voor die vertrek het ek my dikwels gevind op ʼn plek van wonder. Wonder waar die naam vandaan kom en of ons ons teen ʼn grootskaalse verneukery gaan vasloop.
Lesersbrief: Die verhaal agter die mite van Buthelezi
Met die afsterwe van Mangosuthu Buthelezi duik daar nou vele opinies rondom hom op. Van die mees belaglike is die van “moordenaar” en “apartheid-ondersteuner”.
Lesersbrief: Is kosblik pak regtig veronderstel om so stresvol te wees?
Vandat die wêreld besluit het dat die eet van enige koolhidraat (carb), ʼn doodsonde is, is skoolkosblikke ʼn gekompliseerde ding.
Lesersbrief: Frankryk tree op teen Moslem-kleredrag
Die Franse regering meen die dra daarvan, en sekere ander kledingstukke, verbreek Franse wette wat sekularisme in skole bepaal.
Lesersbrief: Russevrees steeds met ons
Russevrees, soos uitgebeeld deur Westerse media, is ʼn voortsetting van die Koue Oorlog-tydperk se anti-kommunistiese vrees.
Lesersbrief: Tel jou seëninge
Iewers het ek ʼn sêding raakgelees: “When I count my blessings, I always count you twice”. So voel ek oor Maroela Media.
Lesersbriewe: Opposisiepartye sal ANC nie kan ontsetel nie
As die opposisiepartye in 30 jaar nie die ANC kon verhoed om die land te besteel en vernietig nie, hoe gaan hulle nou, dat die ANC basies die regstelsel ook gekaap het, dit regkry om die wa om te draai.
Lesersbrief: ʼn Paradigma van kulturele gelykheid
Terwyl politici probeer om ons volgens ras te verdeel, waarom kan ons nie, as ʼn multikulturele samelewing, eerder agter kultuur verenig nie?
Lesersbrief: Selfs ʼn oorlog het reëls
Suid-Afrika se politieke landskap blyk ʼn teelaarde te wees vir bekvegters. JP Smith, Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir veiligheid, doen sy werk te midde van brandende busse en oproerige stakers, net om beswadder te word.
Augustus is ons vriendskapsmaand
Mag elke vrou so geseënd wees om ’n vriendin te hê wat haar onvoorwaardelik liefhet, maar haar ook nie net los soos sy is nie.