“Sêr het selfvertroue en musikale vermoëns by my gekweek wat ek vir die res van my lewe sal kan gebruik.”
Triomf vir wedloop wat kollig op veldwagters plaas
ʼn Gr. 12-leerder het 100 km deur ʼn natuurreservaat gedraf om duisende rand in te samel vir veldwagters wat help om renosters teen stropers te bewaar.
Franschhoek een van wêreld se beste bestemmings
“Dit is uitstekende nuus wat weereens ’n Wes-Kaapse bestemming op die wêreldkaart plaas.”
Kontant te wen: Ons is op soek na Maroela se supervroue!
Dit maak nie saak of sy ʼn tuisteskepper, tuisbly-mamma, steunpilaar by haar werk of aan die hoof staan van ʼn onderneming nie – ons is op soek na Maroela se supervroue!
‘Ontbytsake’-span skenk 6 700 liter sop
Die 67 000 liter-sopuitdaging het op Mandeladag in 2020 afgeskop en het sedertdien al aan sowat 600 000 mense kos voorsien.
SA’ner in Oekraïne: ‘Geloof hou my hier’
Kom luister saam na Johan Allers se gesprek met Michelle Potgieter, ʼn Suid-Afrikaner wat as evangelis in Oekraïne werk.
Kyk: Voortrekkermonument kry nuwe ‘kinders’
Cilliers sê die VTM-personeel wil graag die publiek en ondersteuners van die monument uitnooi om aan die Pionierswerf-pret deel te neem en hulle te help om name vir die nuwe inwoners te kry.
Internasionale sukses wink nou vir Kaapse mengeldrankiemeester
Joshua Hendricks (24) het danksy sy mededingende meng- en skinkvaardighede onlangs vir homself ʼn plek in die eindronde van die Diageo World Class-kroegmankompetisie verseker.
Digter skilder hoop met woorde
“My hoop is dat mense wat my gedigte lees opnuut sal besef dat God se hand groter as hulle omstandighede of emosionele uitdaging is.”
Christelike radiostasie strooi Koninkryksaad
Vir Jan en Radio Alfa se personeel is dit ’n roeping om elke dag voort te gaan om die Koninkryksaad uit te strooi.
Vyf geslagte se vroue ‘onskeidbaar’
Behalwe vir ʼn bos rooi hare, deel die vroue ʼn liefde vir lees en kosmaak, veral vetkoek.
Tukkie loop, maak koffie ná massiewe beroerte
Die linkerkant van Marizaan se brein is nou so groot soos ’n 50 sent-stuk. Sy het nog nie die gebruik van haar regterhand teruggekry nie en moet ook links leer skryf.
Goud vir SA se Thomas in Duitsland
“Dit was ongelooflik – dit het nog nie ingesink nie. Dit is die beste ding wat ooit met my gebeur het!”
Kaapse restaurante van die beste ter wêreld
Dié twee restaurante is onder die 100 beste restaurante, volgens ʼn ranglys wat onlangs bekend gestel is.
Beroepshoop vir verstandelik gestremde skoolverlaters danksy projek
“Die harde realiteit is dat daar nie altyd planne of hulpbronne in plek is om skoolverlaters met verstandelike gestremdhede in Suid-Afrika te ondersteun nie en dat hulle dikwels as ʼn minderwaardige soort mens gesien word.”
Bakkies, Appel en Adam vier vyf jaar van #HelpJag
Jy en ʼn vriend, of vriendin, kan van 30 Augustus tot 2 September ʼn jagtog na Sans Souci Safaris saam met Jay du Plessis, Ricus Nel en Bakkies Botha wen.
MansGenoeg!-oggend: ʼn Oproep tot waagmoed, dapperheid
Die wêreld het godvresende mans nou nodiger as ooit tevore. Manne wat sal opstaan en die leiding kan neem by die huis, kerk, werk en in die gemeenskap.
Naaldwerksentrum bring hoop vir Danville-gemeenskap
“Ons wil graag ’n baken van hoop in die gemeenskap word.”
Loodglaskunstenaar blaas ‘lig’ in Gelofte
Dit is die eerste keer dat die Gelofte in die Senotaafsaal vertoon word vir geslagte wat kom.
RSG vier mylpaal met dokkie-reeks
Luisteraars kan uitsien na programme oor troepies, slaweklokke, ʼn veteraanakteur, die mense van Distrik Ses en die jare lange bekoring van die Afrikaanse radio.