Droom ons nog van ʼn wêreld waarin die Koninkryk van God met krag inbreek en deurbreek of het ons so gewoond geraak aan die gebrokenheid, hartseer en onreg van hierdie wêreld dat ons onsself niks anders kan voorstel nie?
Hoop Ongegrendeld: Jou liefde vir koormusiek kan ’n verskil maak
Wonder jy soms hoe jy ’n verskil kan maak in ander se lewens of hulp kan verleen? As jy ’n kaartjie vir die Hoop Ongegrendeld-konsert koop, kan jy die boodskap van hoop deur koormusiek na Suid-Afrika uitdra.
Gedagte vir die dag: In moeilike omstandighede
Toe ek gedink het my voete gly, het u troue liefde my regop gehou, Here. (Psalm 94:18)
‘Ek sal weer ‘n Loflied sing’
Karen Swanepoel se lewe is agt jaar gelede tot stilstand geruk toe haar man en twee jong kinders in ʼn ongeluk dood is.
Gedagte vir die dag: Afhanklik van God
Julle geloof is ’n offer in diens van God. (Filippense 2:17)
Gedagte vir die dag: Kind van God
As iemand dink hy is godsdienstig, maar hy hou nie sy tong in toom nie, bedrieg hy homself. Sy godsdiens is waardeloos. (Jakobus 1:26)
ToekomsVenster: God is opgewonde oor jou
Hoe kan ʼn mens soveel liefde en omgee met onverskilligheid en ʼn koue hart begroet?
Lei vroue én mans op teen geslagsgebaseerde geweld
“Ons wil die kultuur dat mans die beskermer, eerder as die mishandelaar is, laat voortleef, want iewers het ons dit verloor.”
Gedagte vir die dag: Kleingeloof
’n Mens moet gelowig bid en nie twyfel nie. So ’n mens wat altyd aan die twyfel is, moet nie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie. (Jakobus 1:6-8)
Egpaar in hul 90’s oorleef saam Covid-19
Die egpaar, onderskeidelik 91 en 90 jaar oud, is met ʼn erewag huis toe gestuur.
ToekomsVenster: Die Here werk, al sien jy dit nie
Moenie in moedeloosheid verval omdat jy dink dat die Here van jou vergeet het nie.
Video’s: ‘Jerusalema’-koors pak SA
Die trefferliedjie Jerusalema en gepaardgaande dansuitdaging is steeds besig om soos ʼn veldbrand te versprei.
Polisielid berg op om hond te red
“Sy was baie bang en ek moes haar noodgedwonge dra, maar na elke paar meter het sy begin spartel,” vertel lt.kol. Eric Brand.
Gedagte vir die dag: Op die regte pad
Wie sy broer liefhet, bly in die lig, en daar is niks wat hom laat struikel nie. (1 Johannes 2:10)
ToekomsVenster: God se beloftes
Die beloftes het ʼn duidelike voorwaarde voordat dit toegeëien en ervaar kan word. “As jy” lui telkemale die voorwaardes in.
Pasgebore babas knus in weldoeners se mussies
Danksy ʼn mediese student, haar ma en honderde weldoeners is byna 5 000 mussies vir pasgebore babas geskenk.
‘Moenie jou erfenis verwaarloos’ – AfriForum
“Wanneer ons iets wil doen om ons erfenis te bewaar, hoef dit nie net om geskiedenis te draai of groot uitgawes te behels nie. ’n Mens kan ’n inheemse boom plant of ’n uilhuis oprig, ’n Afrikaanse boek lees of familiestaaltjies oorvertel.”
Enkele goeie daad lei tot groot droogtehulpprojek
“Ek het hoendervleis deur my hele lyf gekry, dit was asof die Gees in my ingekom het. Daarna het ek my vriende gebel en gesê ons moet weer gaan help.”
Om Ma te wees in uitdagende tye
Dit is belangrik dat ma’s weer onthou dat hulle spesiaal is. Dat hul optredes van vandag en elke dag in hul kinders se lewe afgeëts word.
Gedagte vir die dag: Vertrou op die Here
Toe ek na U geroep het, het U my gebed verhoor en vir my nuwe krag gegee. Die Here sal vir my alles goed laat afloop. (Psalm 138:3, 8)