Maak seker jy kyk die video op volskermgrootte en “stap” in die dorpie rond deur jou slimfoon te draai om rondom jou te kyk of gebruik jou muis as jy op ʼn rekenaar is.
Facebook nie beskikbaar vir gebruikers nie
Die sosialemedianetwerk Facebook was Vrydagaand vanaf omstreeks 18:15 nie beskikbaar vir gebruikers nie.
Bekendstelling: Toyota knap sy Aygo en C-HR op…
Toyota knap sy Aygo en C-HR op…
Voertuigverkope: Die top-10 vir Julie
Kyk hier wie het koning gekraai.
Bekendstelling: Gewilde Ford-buksie vernuwe
Ons het so pas ʼn paar honderd kilometer in hul opgeknapte buksie in die Natalse Middelland afgelê … en ek moet bieg, ek is regtig beïndruk, skryf Brendon Staniforth.
Namibië, hartland: “Hier word ‘n mens weer méns”
“Stel jou voertuig se radio in op Kanaal 7, draai jou ruit af, lig jou voet van die brandstofpedaal en trek die fles koffie nader. Kom word weer mens hier by ons.”
Kom ry lekker saam op ʼn oornagtrein
Om in Suid-Afrika op ʼn oornagtrein te ry is om in die geskiedenis terug te gaan – dis nostalgies, lekker en sorgvry!
Fotos: Harley-Davidson verras met nuwe modelle
Harley-Davidson het die wêreld dié week laat regop sit deur sy toekomstige modelplanne bekend te maak.
Plaaslike sanger gekies vir internasionale veldtog
“Dit is nie elke dag dat ʼn Suid-Afrikaanse kunstenaar die geleentheid kry om internasionaal op hierdie platform te verskyn nie.”
Suzuki DL 250 V-Strom: Kleinboet dra ouboet se baadjie
Die klein V-Strom kry dit reg om sy groter boeties na te boots en word maklik vir ʼn groter fiets aangesien.
Namakwaland se blomme nie ingeperk deur drade of grense nie
“Jy moet die blomme gaan soek. Jy moet bereid wees om honderde kilometers af te lê en te besef dit gaan nie net oor die vlaktes met Namakwalandse daisies nie. Daar is soveel meer.”
Die ‘Doen-jou-eie-ding!’-ekspo
Sakeliga KragDag is ʼn inspirerende en leersame dag in ʼn karnaval-atmosfeer!
Daar is lewe in ʼn pop!
Deur die oë van ʼn kind, kan ʼn pop werklik die rol van ʼn beste vriend vervul. Enige kind, en veral ʼn behoeftige kind móét ʼn pop hê.
En die beste kinderboeke is…
Die boeke wat vir hierdie toekennings in aanmerking kom, word deur die kinders self beoordeel.
Foto’s: Eendag op ʼn tropiese eiland
Carina Stander deel avonture van hul gesinsreis deur Mauritius en Réunion.
Bekendstelling: Lamborghini in Suid-Afrika
Kopers van die Urus sal nie na die prys vra totdat hulle ʼn oorplasing moet doen nie, maar ek was nuuskierig … skryf Brendon Staniforth.
Hoe weet ek of my kind skoolgereed is?
Skoolgereedheid is een van die grootste bekommernisse van ’n graad R-ouer. Hoe weet jy of jou kind reg is om met die “groot skool” te begin?
Verkeersligmammas bedel met kinders in die arms
Dit is voorwaar ʼn alledaagse gesig: dié van ʼn bedelende vrou met ʼn baba op die rug, by ʼn verkeerslig. Die Christelike Maatskaplike Raad (CMR) Gauteng-Oos kry voortdurend klagtes oor sulke vroue wat baba-op-die-rug by verkeersligte bedel.
Motsoaledi se ‘rookwet’ plaas sakeregte op die spel
Hierdie wetgewing sal die staat se mag oor ons net verder vergroot en ons vryheid net verder verklein.
Vergelyking: Met of sonder maskara?
Ek het nou al baie mense gehoor sê: “Die nuwe Mercedes-Benz X-klas is net ʼn Nissan Navara met ʼn bietjie maskara.” Nou kyk, ek kan hier vir jou sê: Nadat ek ʼn bietjie tyd met albei bakkies terselfdertyd deurgebring het – dit is geensins waar nie.