Die brande is glo deur weerlig veroorsaak.
Eskom waarsku oor plakkate teen kragpale
Mense is in die verlede al doodgeskok of beseer terwyl hulle dié plakkate as deel van politieke partye se verkiesingsveldtogte teen hierdie strukture aangebring het, het die kragvoorsiener gesê.
Wêreldklas-sportstadion nou seeroog
Die DA het reeds ʼn jaar gelede dringende optrede oor die stadion by die munisipaliteit geëis, maar niks is nog daaromtrent gedoen nie.
Man verdrink in Witbank-dam
Die water waarin die man se liggaam gevind is, is ongeveer ses meter diep.
Uitdagende rol laat Trix wéér SA tasse pak
Trix Vivier is nie bang vir ʼn nuwe uitdaging nie, selfs al beteken dit sy moet in een jaar op drie verskillende kontinente woon.
In gesprek met Kenneth Meshoe: Christene moet ‘reg stem om reg te maak’
“Ons eet die bitter vrug van Christene se slegte besluite.”
Bulls hou weer rugbypartytjie op Loftus
Die Bulls het 61 punte teen die Ospreys op Loftus Versfeld aangeteken.
Olimpiese fakkel op pad na Parys
Die fakkel het Vrydagaand in die Franse ambassade in Athene deurgebring, nadat dit deur Griekse amptenare tydens ʼn seremonie aan Olimpiese amptenare van Frankryk oorhandig is.
‘Mona Lisa’ kry dalk eie kamer in Louvre
“Dis altyd frustrerend wanneer jy nie aan besoekers die bes moontlike ontvangs kan gee nie, en dit is die geval met die Mona Lisa.”
18 000 km te voet om spekboom te plant
Mark Mitchell het agt maande gelede begin het met ʼn staptog van 18 000 km om ʼn spekboom al die pad van Kaap Agulhas tot by Oslo in Noorweë se botaniese tuin af te lewer.
‘Ware vryheid’ binne bereik
Ramaphosa hou vol die ANC het uitstekende vordering die afgelope 30 jaar gemaak, maar ander politieke party sê dis nóú tyd om die ANC uit die kussings te lig.
Theuns Eloff: ‘Ek sal altyd ʼn Afrikaner wees’
Van Afrikaner-randfiguur tot die middelpunt van die Afrikaner-netwerk. Dr. Theuns Eloff gesels oor die Afrikaner-verklaring en hoekom die saak van die Afrikaner hom na aan die hart lê. Kyk die gespek hier.
Feite of fopnuus? Africa Check sal weet
“In tye van onsekerheid – soos die komende nasionale verkiesing – is mense veral geneig om vir fopnuus te val en dit te versprei.”
Hollywood: Voormalige Mej. VSA se memoires sien postuum die lig, Schumacher se horlosieversameling op veiling
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die jongste internasionale vermaaknuus.
‘Dit gaan nie goed’ met Thys die Bosveldklong
“Ek is ʼn wrak aan hierdie kant. Vra asseblief vir die land hulle moet bid, bid, bid.”
Nóg miljoene se gesteelde minerale teruggevind
Lede van ʼn sindikaat vervang glo egte minerale by Richardsbaai-hawe met nagemaakte minerale, en vervoer die egte minerale na Johannesburg.
Dís hoekom kieshof Zuma in verkiesing toelaat
Die kieshof het saamgestem met die MKP se vertolking van die Grondwet, dat ʼn veroordeelde misdadiger die reg het om te appelleer.
Blitsige Megan laat SA-hekkiesrekord spat
Die rekord bly darem in die Parkie-familie, aangesien die oud-Menloparker Mariska Meyer (36) die rekord destyds opgestel het.
Talle kiesers nog onseker vir wie om te stem – Ipsos
Byna ’n vyfde van KwaZulu-Natal se kiesers het nog nie besluit vir watter party of kandidaat hulle op 29 Mei gaan stem nie.
Ambulans-aanvaller gevonnis midde nóg aanvalle op nooddienste
Rowers het nooddienspersoneel dieselfde dag nog oorval terwyl hulle besig was om ʼn pasiënt in die ambulans te behandel.