Die ma het getuig sy het die mishandeling probeer verhoed, maar “was bang vir die ‘abuse’ en dat haar kinders weer van haar weggevat sal word”.
‘ZANU-PF moet uit SA-verkiesing bly’
“ZANU-PF het Zimbabwe se verkiesings al telkemale bedrieg, hulle sal dit nie hier in Suid-Afrika doen nie.”
Polisiekaptein in bedrogsaak op borgtog vrygelaat
Coetzee is op borgtog van R50 000 vrygelaat waarna die saak tot Augustus uitgestel is.
George-tragedie: ‘Dit was die donkerste week in ons lewe’
In die 25 uur wat Delvin Safers (29) onder die puin van die ineengestorte gebou in George gelê het, was dit die gedagte aan sy tweejarige seuntjie wat hom help moed hou het.
SA’ner in VSA vas ná hy drie met skêr steek
Hy het ʼn mediese skêr gegryp en die vrou verskeie kere in die arm, hand en gesig gesteek. Sogoni het glo ook twee veiligheidswagte, wat probeer ingryp het, met die skêr gesteek.
Terugslag met Bela-wetsontwerp gee opponente nog kans
Die wetsontwerp moet nou eers behoorlik in die ATC gepubliseer word voordat die NRP dit kan goedkeur.
Polisieman in hof oor veediefstal
Die polisie het nege bonsmara-kalfies ter waarde van R80 000 in die beampte en sy vermeende medepligtige se besit gevind.
Pas op, dis méér as vlag wat kan brand
DA-LP Leon Schreiber sê intussen die party is nie vir ʼn oomblik spyt oor die advertensie nie. “Inteendeel …”
Foto’s: Hemelvaart gevier met fakkels, vliegduiwe
ʼn Skool in Pretoria het vanjaar ʼn allemintige vyf ton klere ingesamel wat aan behoeftiges geskenk sal word.
Legendariese Amerikaanse ‘oudio-ingenieur’, Steve Albini, sterf
Hy het veral bekendheid verwerf vir sy rol in Nirvana se derde en laaste ateljee-album, In Utero, wat in 1993 vrygestel is.
Swaar straf ná hy plaas se besproeiing beskadig
Die plaasbestuurder het hom op heterdaad betrap terwyl hy besig was om die kabels te sny en het die polisie ontbied.
Talle hondehelde help ook soek
Verskeie spanne – en talle soek-en-reddingshonde – het die afgelope paar dae sonder ophou gewerk om menselewens te help red.
Een in hof ná ontvoering buite Stilfontein-nagklub
Die verdagtes het glo gedreig om die 23-jarige slagoffer te vermoor indien sy familie nie opdok nie.
Minder hande, meer masjiene, maar soektog duur voort
Reddingswerk in George gaan voort en swaar masjiene was vroeg Donderdagoggend op die toneel om bourommel te verwyder.
Pyn ondraaglik, maar ou Leon maak steeds grappies
“Wat ek in daai sale gesien het terwyl ek met my bene in die lug gelê het, was honderd maal erger. Dit het my net laat besef ek is nog oukei danksy die Here se genade.”
Stembriewe gedruk; verkiesingsuitslag dán verwag
Vanjaar se verkiesing sal na alle waarskynlikheid anders verloop, bloot weens die magdom stembriewe wat die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) moet tel.
Talle vrae ná twee moorde Weskus ruk
Twee moorde, kort ná mekaar aan die Weskus, het vrae laat ontstaan of dieselfde aanvallers vir die twee moorde verantwoordelik is.
Ma vas ná grumoord op gestremde seun
Die 18-jarige jong man het nog in sy rolstoel gesit en sy kop het op die grond langs die rolstoel gelê.
Prins Harry besoek koning nie dié keer in Londen
Piers Morgan, een van Harry en sy vrou, Meghan, se grootste kritici, meen Charles het sy seun ʼn “koninklike middelvinger” gewys deur hom nie tydens sy besoek aan Londen te ontmoet nie.
Amptenaar vas oor diefstal van 51 horings
Daar is destyds reeds vermoed dat ʼn werknemer van die Noordwes-parkeraad moontlik by die misdaad betrokke was.