Bouwerk het 14 jaar geduur en R122 miljard gekos.
Gru-ongeluk in Bethal eis 4
Paramedici het met hul aankoms op die toneel twee opgefrommelde voertuie aangetref.
Covid-19 eis skoolhoof van Mpumalanga
Sy was getroud met die provinsiale polisiewoordvoerder in Mpumalanga.
Departement slaan vure dood oor ‘inent’ van gr. 1’s
Die LUR vir onderwys in Gauteng het verskoning gevra vir die verwarring wat veroorsaak is.
Driejarige val na dood by Vrystaatse sentrum
Die gesin het skielik besef daar is geen teken van die seuntjie nie.
Covid-19-statistieke: Nuwe gevalle bly daal
Minder as 180 bykomende sterftes is aangemeld.
Kontaksport, kultuur mag by skole hervat word
Geen toeskouers word egter nog toegelaat nie.
Man vas wat glo brande langs N1 stig
Die verdagte het in sy motor gespring en weggejaag toe ’n motoris hom nader.
Verdagte vas twee jaar ná kind (5) se moord, verkragting
Die 24-jarige verdagte kon weens die agterstand met DNS-monsters by die nasionale forensiese wetenskaplaboratoriums die afgelope twee jaar nie in hegtenis geneem word nie.
Tokio 2020-medaljes uit herwinde materiaal geskep
Dit is deel van ʼn groter volhoubaarheidspoging deur die Olimpiese Spele.
Ma, vier kinders sterf toe woonstel brand
Die diefwering het glo die ma en haar kinders verhoed om uit die brandende woonstel te ontsnap.
Tegnologiereuse se pandemie-beker loop oor
Ofskoon die koronaviruspandemie se bitter beker beswaarlik by ’n enkele sakeonderneming op die planeet verbygegaan het, glimlag die wêreld se tegnologiereuse, maskers en al, nou breër as ooit.
Boosdoeners slaan toe op Kaapse skole in vakansie
Een van die voorvalle het ook gelei tot die dood van ’n veiligheidswag wat die oortreders gekonfronteer het.
Vier vas vir kaping, huisroof aan Oos-Rand
Die polisie gaan nou probeer vasstel of die verdagtes ook aan ander misdaad, veral kapings en ernstige geweldsmisdaad, verbind kan word.
‘Van Zyl het help bou aan SA’, sê minister
Minister Ebrahim Patel onthou nog hoe hy en dr. Johan van Zyl, voorsitter van Toyota Suid-Afrika, planne beraam het om minibustaxi’s op tuisbodem te vervaardig.
Skoolaansoeke vir Gauteng binnekort oop, maar…
Panyaza Lesufi het Sondag ’n verandering aan Gauteng se aanlyn registrasieproses aangekondig.
Onluste: Trane loop oor kosbare kleinode
Mandy Wilson het ʼn nagmerrie in ʼn storie van hoop omskep toe sy gesinne gehelp het om kosbare kleinode in Durban op te spoor.
Matriek sterf week ná Limpopo-ongeluk
Kayla Smith is ná die ongeluk in ’n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem.
Foto’s: Nog miljoene entstofdosisse kom aan op OR Tambo
Die dosisse is ’n skenking van die Amerikaanse regering aan Suid-Afrika.
Onderstepoort help tier met tandpyn, seer heup
Verskeie kundiges was by Fushan se behandeling betrokke om omvattende ondersoeke te doen en die pragdier te behandel.