Ofskoon die koronaviruspandemie se bitter beker beswaarlik by ’n enkele sakeonderneming op die planeet verbygegaan het, glimlag die wêreld se tegnologiereuse, maskers en al, nou breër as ooit.
Boosdoeners slaan toe op Kaapse skole in vakansie
Een van die voorvalle het ook gelei tot die dood van ’n veiligheidswag wat die oortreders gekonfronteer het.
Vier vas vir kaping, huisroof aan Oos-Rand
Die polisie gaan nou probeer vasstel of die verdagtes ook aan ander misdaad, veral kapings en ernstige geweldsmisdaad, verbind kan word.
‘Van Zyl het help bou aan SA’, sê minister
Minister Ebrahim Patel onthou nog hoe hy en dr. Johan van Zyl, voorsitter van Toyota Suid-Afrika, planne beraam het om minibustaxi’s op tuisbodem te vervaardig.
Skoolaansoeke vir Gauteng binnekort oop, maar…
Panyaza Lesufi het Sondag ’n verandering aan Gauteng se aanlyn registrasieproses aangekondig.
Onluste: Trane loop oor kosbare kleinode
Mandy Wilson het ʼn nagmerrie in ʼn storie van hoop omskep toe sy gesinne gehelp het om kosbare kleinode in Durban op te spoor.
Matriek sterf week ná Limpopo-ongeluk
Kayla Smith is ná die ongeluk in ’n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem.
Foto’s: Nog miljoene entstofdosisse kom aan op OR Tambo
Die dosisse is ’n skenking van die Amerikaanse regering aan Suid-Afrika.
Onderstepoort help tier met tandpyn, seer heup
Verskeie kundiges was by Fushan se behandeling betrokke om omvattende ondersoeke te doen en die pragdier te behandel.
Covid-19-statistieke: Meer as 12 500 nuwe gevalle
Die positiwiteitskoers staan nou op 22,3% nadat dit ’n maand gelede tot meer as 27% gestyg het.
Vurige Bokke maak sake gelykop!
Die Springbokke het vandag in Kaapstad gedoen wat Terminator in die bioskoop beloof het: Hulle is terug en die reeks kan volgende week gewen word.
Foto’s: Dokters in Saoedi skei saamgegroeide tweeling
Die baba is gedurende ’n operasie van sewe uur en 45 minute van haar parasitiese tweeling geskei.
Wes-Kaapse premier ingeënt
Alan Winde meen hy wil van voor lei en aan Kapenaars wys daar is geen rede om bang te wees vir die entstof teen Covid-19 nie.
Byna 250 renosters binne ses maande gestroop
Die jongste getalle rakende renosterstropery is Saterdag op Wêreldveldwagterdag bekend gemaak.
Dié slimkop jongste doktor in regte by NWU
Dr. Nicolene Steyn (26) mik om vóór 30 ’n proffie te wees.
Voorsitter van Toyota SA sterf
Dr. Johan van Zyl, voorsitter van Toyota Suid-Afrika, is Vrydagaand oorlede.
‘Werkers g’n gedwing om Afrikaans te praat’ – Huis Herfsblaar
“Hierdie bewering en ander soortgelyke bewerings is van alle waarheid ontbloot,” sê die bestuur van Huis Herfsblaar.
4 sterf in botsing naby Northam
Die oorledenes is almal op slag dood.
Brandstof volgende week duurder
Die departement van energie het die brandstofprys vir Augustus bekendgemaak.
Simone Biles onttrek aan nog items
Die Nigeriese naelloper Blessing Okagbare is intussen voorlopig geskors nadat sy ’n dwelmtoets gedruip het.