“Alhoewel geen kragnetwerk gebou is om heeltemal die impak van beurtkrag te weerstaan nie, het die brose stand van Johannesburg se netwerk spesiale aandag nodig.”
Oud-boekhouer vas oor R2,1 miljoen se bedrog
Die vrou was tussen 2015 en 2017 boekhouer by ʼn maatskappy in Gezina, Pretoria.
Soveel kos toerismeminister en Somizi se kuiery
Die departement van toerisme het bekendgemaak hoeveel ʼn kookkompetisie tussen die minister en die akteur Somizi Mhlongo-Motaung gekos het.
G7 kom ooreen oor klimaat, bewaringsdoelwitte
G7-leiers sal Sondag nuwe bewaring- en uitlaatgasdoelwitte ondersteun om klimaatsverandering hok te slaan en samewerkende optrede op verskeie ander fronte finaliseer wanneer die drie dag lange beraad tot ʼn einde kom.
Miljoene J&J-dosisse in SA teruggetrek
Die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) het Sondag gesê hy gaan miljoene dosisse van die Johnson & Johnson (J&J)-entstof terugtrek ná probleme by een van die Amerikaanse vervaardiger se aanlegte.
Video: Shaleen Surtie-Richards se begrafnis regstreeks uitgesaai
Jy kan die diens regstreeks op Maroela Media volg.
Minstens 12 sterf tydens gasontploffing in China
Minstens 12 mense is dood en byna 140 beseer toe ʼn gaslyn Sondag in die Hubei-provinsie in China ontplof het.
Onnies wat verkrag glo deur vakbonde verdedig
Die portefeuljekomitee oor maatskaplike ontwikkeling is besorg oor die beweerde behandeling van gestremde kinders en die hantering van verkragtingsake waarby onderwysers betrek word in Bosbokrand in Mpumalanga.
Só vorder ingryping in Noordwes
“Die sake is intens, ingewikkelde goed, soos ʼn rillerfliek. Dit is ongelooflik dat dié goed gebeur waar mense net steel en hulpbronne van die staat op só manier plunder.”
Covid-19: Gauteng sal steier weens gebrek aan Charlotte Maxeke-hospitaal
Die portefeuljekomitee oor gesondheid is van mening dat die voortgesette onbeskikbaarheid van die Charlotte Maxeke-hospitaal ʼn negatiewe impak sal hê op die vermoë van die Gautengse staatgesondheidstelsel om die derde golf van Covid-19-infeksies te beheer.
Onteiening: Staat het reeds 9,8 miljoen hektaar grond onder kuratorskap
“Die ANC wil eerder die Grondwet sy sondebok maak en die deur oopmaak vir ʼn strydlustige EFF wat die fondasies van ons demokrasie wil afbreek deur die artikel 25-wetsontwerp.”
Talle geraak terwyl Swazi Spa-hotelle gesluit bly
“Koning Mswati se hebsug is verstommend. Die enigste werklike oplossing vir die betrokke werknemers is om by die groot groep aan te sluit wat tans eis dat die monargie uit politiek verwyder moet word.”
‘Paranoia’ dryfveer agter voorgestelde ontwapening
“Die regering verhoog sy eie beskerming, maar verminder dit vir ons. Dit sê vir my daar is iets sinister aan die gang.”
Walvis reis ‘halfpad om wêreld’
Mariene bioloë het vir lank kop gekrap oor die werklike afkoms van dié walvis.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Koningin Elizabeth vier amptelike verjaarsdag
Koningin Elizabeth het Saterdag haar amptelike verjaarsdag met ʼn weermagparade by Windsor-kasteel gevier. Sy is 95 jaar oud.
Makelaar vas oor R1,7 miljoen-bedrog
Zama Precious Ngubane (39) het in die Tsakane-landdroshof in Brakpan verskyn op aanklag van bedrog en diefstal.
Man gevonnis oor vals Facebook-advertensies
Marius Smit (27) is vandeesweek in die Bloemfonteinse streekhof skuldig bevind en gevonnis op aanklag van bedrog.
13 beseer in Texas-skietery
Twee van die slagoffers is in ʼn kritieke toestand.
G7-beraad wil toekomstige pandemies stuit
Dit is die eerste beraad in byna twee jaar wat hulle in persoon bymekaarkom.