“Dr. Corli [van der Walt] sou altyd die ekstra myl stap. Sy het ʼn passie vir haar werk gehad en sy het omgegee vir haar pasiënte.”
Covid-19: Namibiese hospitale ook vol
Tientalle pasiënte word tans in die waakeenhede van hospitale in Namibië behandel.
Saak teen oudburgemeester later aangehoor
ʼn Klag van rampokkery is vandag by die klagstaat teen Zandile Gumede, oudburgemeester van die Ethekwini-metroraad, en haar medebeskuldigdes gevoeg.
Tsitsipas hoor minute voor eindstryd van ouma se dood
Die Griekse tennisspeler het sy eerste Grand Slam-eindstryd aan sy ouma opgedra.
Deense sokkerster nog in hospitaal ná hartstilstand op veld
Christian Eriksen is steeds in die duister oor wat sy skielike hartstilstand Saterdag op die sokkerveld tot gevolg gehad het.
Tienerselfdood: Trauma, tekens en terapie
Maroela Media het met ’n paar kenners oor die kommerwekkende toename in tienerselfdood gesels.
Verslag bevind Maties ‘verbied nie’ Afrikaans
Die Menseregtekommissie se ondersoek na die bewerings duur intussen steeds voort.
Polisieman doodgeskiet terwyl hy glo bakstene steel
Die polisieman was van diens af toe hy na bewering die bakstene gesteel het.
Heining deurboor man wat wil oorklim
“Die man het onderstebo gehang met die skerp punte van die palissade in sy onderlyf gepen.”
Pasgetroudes in huis doodgeskok
City Power het ’n ondersoek gelas na die dood van ’n paartjie wat maar twee weke gelede getroud is.
Kubaan in SA: ‘Ons is moderne slawe’
ʼn Kubaan, wat al vir etlike jare in Suid-Afrika werk weens ’n aanvanklike ooreenkoms tussen dié twee lande, sê die lone wat hul ontvang het, het hul byna moderne slawe gemaak. “Ek het ’n vermoede dit is ook wat met die nuutste 24 ingenieurs gaan gebeur.”
Luukse hotel in Umhlanga brand
’n Brand het vroeg Maandagoggend op die boonste verdieping van dié luukse hotel in Durban uitgebreek.
Dié loonverhoging ‘klap in gesig’ van munisipale werkers
Die munisipale werkersvakbond is ongelukkig nadat ’n fasiliteerder nie gehoor gegee het aan die meerderheid van sy lede se eise nie.
OBK ‘finansier nie’ nuwe SAL
Die OBK besit wel 30% van Harith General Partners, een van die lede in die nuwe konsortium wat ʼn 51%-belang in die SAL sal besit.
Video: Chaos by HTS Witbank
Talle mense het Maandagoggend buite die skool saamgedrom. Sommige van hulle het sambokke by hulle.
Twee in huis betrap ná moord op bejaarde
Die 87-jarige man se liggaam was in ’n kombers toegedraai en hy het veelvuldige steekwonde gehad.
Gesoekte verdagte vas ná minderjarige se verkragting
Die polisie het lede van die publiek wat na vore gekom het met inligting oor waar hy hom bevind, daarvoor bedank.
Vermoorde man se liggaam dié van drankwinkeleienaar
“Hy was in plastiek toegedraai en het verskeie skietwonde gehad.”
Drie maande oue baba vermoor
Die ma het glo die baba vermoor nadat die pa haar nie by sy huis wou inlaat nie.
Diplomate wat smokkel deel van ‘breër probleem’
Salba sê die voorvalle bevestig weereens wat die drankbedryf uit die staanspoor sê: ʼn Verbod op drankverkope bevorder onwettige handel en ontneem die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) en die plaaslike bedryf van belasting en inkomste.