Die ANC sit met ʼn groter wordende hoofpyn in KwaZulu-Natal: ʼn Jacob Zuma wat terugveg.
NMB-raadsvergadering ontaard wéér in chaos
ʼn Nelson Mandelabaai-raadsvergadering het Dinsdag weer in chaos ontaard, hierdie keer oor huldeblyke aan die struggle-veteraan Winnie Madikizela-Mandela wat verlede week dood is.
Energie-kenner berei voor vir geveg oor duurder krag
Ted Blom, ʼn Suid-Afrikaanse energie-kenner, het Dinsdag gesê dat hy 80 000 burgers van al die provinsies in die land sal verteenwoordig by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se openbare verhore oor Eskom se aansoek om ‘n tariefverhoging.
Wes-Kaapse polisieman koelbloedig doodgeskiet
ʼn Wes-Kaapse polisiekonstabel is Maandagaand koelbloedig doodgeskiet toe hy op ʼn klagte gereageer het.
Een dood, 14 beseer toe taxi, vragmotor bots
“Die drie kritiek beseerdes is op die toneel behandel, maar ongelukkig het een van hulle daar aan veelvuldige beserings beswyk en is dood verklaar,” het nooddienste gesê.
Visserman kom op gruvonds af
Minstens vyf mense se liggame het die week voor Nuwejaarsdag op die strand uitgespoel.
Video: Een kritiek, nog 4 beseer in N2-botsing
ʼn Man moes Dinsdagoggend in ʼn kritieke toestand per helikopter na ʼn hospitaal gehaas word nadat hy tydens ʼn botsing van ʼn vragmotor afgeval en deur ʼn ander voertuig getref is.
Muur val op kinders: Gesinne vra al lank vir behuising
“Maandag se tragedie kon vermy gewees het as die stad meer hulpbronne aan basiese, veilige en ordentlike behuising vir baie arm mense toegeken het.”
Reisigers gewaarsku oor staking op Duitse lughawens
Reisigers wat Maandag op ʼn SAL-vlug na Duitsland moes vertrek, is die opsie gegee om hul reis uit te stel.
Nog geen teken van vermiste Kaapstad-egpaar
Die Valke het intussen reageer op bewerings dat een van die verdagtes glo erken het dat hy die egpaar vermoor en gewys het waar hy die liggame gestort het.
9 kritiek ná ongeluk voor Winnie se huis
Nege mense is kritiek beseer in ʼn ongeluk Maandagaand buite die huis van ontslape Winnie Madikizela-Mandela in Johannesburg.
Zuma-akte wys omkoopgeld vir ‘politieke beskerming’
Die akte van beskuldiging in die saak van die “Staat versus Jacob Gedleyihlekisa Zuma en Thales South Africa (Pty) Ltd” is deur die NVG bekend gemaak.
Kommer oor oortreders binne polisiemag
ʼn Video waarin twee polisiebeamptes in ʼn restaurant by ʼn winkelsentrum in hegtenis geneem word, het die afgelope naweek soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei.
7 van 16 Jhb-ontsnaptes is moordverdagtes
Die name en foto’s van die 16 gevangenes wat Maandag uit ’n Johannesburgse gevangenis ontsnap het, is bekend gemaak.
Nuuskommentaar: Kenners van rassisme?
’n Artikel in De Standaard van België wat onder meer die kwessie van rassisme onder die loep neem, laat ’n mens dink.
Tienermeisie sterf in botsing
“Die liggaam van die jong meisie is ʼn paar meter ver van een van die voertuie aangetref. Drie ander mense het op die toneel rondgedwaal.”
Ses mense in huis geskiet terwyl hulle slaap
“Die polisie is van die voorval ingelig en by hul aankoms het hulle drie slagoffers dood op die grond aangetref met koeëlwonde aan die kop en bors.”
Skole open wel vandag ondanks Winnie-boodskap
“Dit is jammer dat so ʼn misleidende boodskap versprei word en die departement distansieer hom van die ongegronde ‘kennisgewing’.”
Man in hospitaal ná bye hom takel
“Toe paramedici by die huis aankom, het die man hulle vanuit ʼn nabygeleë tuin genader.”
Eskom se 35%-prysverhoging sal ekonomie skok
“Om elektrisiteitstariewe met meer as 30% te verhoog, sal uiters nadelige gevolge vir verbruikers inhou.”