“Die kinders was al in die skool en geen kind het die skietery gesien nie.”
Vier lyke in woud gevind
Die liggame van vier mans is Maandag in ʼn woud naby Libode in die Oos-Kaap gevind.
SA gimnastiekheldin in motorongeluk
“Die motor het omtrent vier keer gerol en sy is uit die motor geslinger.”
Man vas vir moord op vrou
“Dit is nog ʼn skokkende en sinnelose geval waar ʼn weerlose vrou vermoor is.”
Vyfjarige is jongste in Afrika wat meganiese hart kry
ʼn Vyfjarige seuntjie van Newcastle in KwaZulu-Natal sterk goed aan nadat hy ʼn paar maande gelede die jongste mens in Afrika geword het om ʼn meganiese hart te ontvang.
Egpaar sien glo hoe man 5 honde doodry
Die man het hom intussen aan die polisie oorgegee.
1 LP dood, 3 ernstig beseer in ongeluk
Een LP is dood en drie ander LP’s ernstig beseer in ʼn motorongeluk wat vanoggend buite die Paarl plaasgevind het.
Klagtes teen Malema word al meer
“Malema en sy brigade van rooi barette is mal daaroor om in die kollig te wees, maar om al die verkeerde redes.”
Pta-bejaarde wreed vermoor
Johannes Petrus Herman Maré (78) se liggaam is agter in die erf van die huis wat hy met sy dogter gedeel het, aangetref.
Musiekster wat verkrag, hoor oor borgtog
“Ek is ʼn superster, plaaslik én internasionaal. Ek kies om nie skuldig te voel nie, want ek weet ek is nie,” het hy gesê toe hy gevra is of hy na die buiteland sou vlug.
Man se liggaam in moeras gekry
Die liggaam van ʼn onbekende man is Dinsdag met ʼn kopwond in ʼn moeras aangetref.
Swanger vrou tydens transitorooftog geskiet
“Sy het ʼn skietwond aan haar bors gehad.”
Seuntjie (6) kritiek ná motor hom voor skool tref
“Die paramedici het die seuntjie aangetref waar hy aan die kant van die pad lê. Talle mense het rondom hom gestaan.”
Vrou val glo van winkelsentrum se eerste verdieping
ʼn 28-jarige vrou het ernstige beserings opgedoen ná sy glo van die eerste verdieping van ʼn winkelsentrum se parkeerterrein geval het.
[Foto’s] Limpopo sonder grense: AfriForum eis antwoorde
“Die grensdraad is in ’n baie slegte toestand en op die verskeie plekke is daar geen drade meer oor nie. Mense, diere en voertuie is vry om heen en weer oor die grens te beweeg en daar is absoluut geen beheer nie.”
Parlement ondersoek agterstand met diplomas
Die portefeuljekomitee oor hoër onderwys en opleiding het Dinsdag gesê hy sal ondersoek instel oor die agterstand om Nasionale Sertifikaat (Beroepsgerig) (NSB) en diplomas vir tegniese en beroepsgerigte onderwys en opleiding (TBOO)-kolleges uit te reik.
SAUK-raad wil Aguma en Motsoeneng se pensioen weerhou
LP’s het Dinsdag gehoor dat regstappe gedoen sal word om seker te maak dat die voormalige uitvoerende lede van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng en James Aguma, se pensioenuitbetalings weerhou word.
Ultimatum aan MRK weens traagheid om teen Zuma se seun op te tree
Die VF Plus het vandag ʼn ultimatum aan die Menseregtekommissie (MRK) gestel om teen komende Vrydag teen Edward Zuma op te tree en hom na die gelykheidshof te neem.
Sewe vas ná polisiebeampte se dood
Sewe verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn polisiebeampte, Akani Brondly Mongwe (30) by Braamfischerville in Gauteng.
Geen skorsings by SEF-raad, sê departement van energie
Die departement van energie het Dinsdag ʼn berig, dat minister Mmamoloko Kubayi raadslede van die Sentrale Energiefonds (SEF) oor die verkope van die land se strategiese oliereserwes geskors het, verwerp.