Sergio Perez staan tweede op die wegspringrooster, gevolg deur die Ferrari’s van Charles Leclerc en Carlos Sainz.
Du Plessis doen dit wéér in UFC-hok
“Ek vier nie nou al fees nie. Ek wil die beste in die wêreld wees,” het Dricus du Plessis gesê nadat hy gesorg het dat sy teenstander die handdoek in Las Vegas moes ingooi.
Sewes in Vancouver, sooibrand vir Blitsbokke
Die Blitsbokke kon dié seisoen nog net die Dubai-toernooi wen.
Brullende Lions speel Loftus stil
Die Johannesburgers kon laas in Desember 2021 met ʼn Suid-Afrikaanse span in die Verenigde Rugbykampioenskap afreken. Hulle het egter vandag as oorwinnaars van die veld op Loftus gestap.
VRK-reeks: Stormers trap Sharks se tjank af
Vergeet maar van Nuweland, die Kaapstad-stadion in Groenpunt is die Stormers se grootste bondgenoot in rugby. Dit was die Stormers se 11de opeenvolgende oorwinning in dié stadion.
Dané sal in WPL wil blom
Die Royal Challengers Bangalore het ook die heuningkwas uitgehaal om Dané van Niekerk se krieketvaardighede te beskryf. Die Protea-ster was vroeër nie deel van Suid-Afrika se uitstekende T20-Wêreldbekerveldtog nie.
Daniil ontspoor die Novak-wentrein
“Wanneer jy teen Novak Djokovic speel moet jy nie net self op jou heel beste wees nie, maar jy moet hoop dat hy nie ook op alle suiers vuur nie.”
Gholf: Woeste wind waai Rahm weg
Wanneer die wind woes waai, is die kanse baie goed dat enige gholfspeler se spel kan uitrafel, al is jy ook eerste op die wêreldranglys.
Sewes in Vancouver: Blitsbokke hou die deur oop
Die Blitsbokke het warm en koud geblaas op die eerste van drie dae van Wêreldrugby se Kanada-sewestoernooi in Vancouver.
Morné in opdrafspan teen Lions
Die 38-jarige losskakel sal vir die 151ste keer vir die Bulls in ʼn Superrugby- of Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd uitdraf.
Oberholzer keer terug in tydelike pos
Rian Oberholzer is in ʼn tydelike hoedanigheid as SA Rugby se uitvoerende hoof aangestel. Hy het tussen 1996 en 2003 die einste pos beklee, terwyl hy ook die toernooidirekteur van die 1995-Wêreldbekertoernooi was.
Jong Affie hol ses rekords los
Die 14-jarige Emil Els is soos ʼn pyl uit ʼn boog en laat die een rekord ná die ander op die atletiekveld spat.
Head, Labuschagne staan sterk in draaiersparadys
Australië het hul plek in die eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap bespreek toe hulle vir Indië met nege paaltjies in Indore geklop het.
LIV-geldkrane toegedraai
Een van die spelers wat verlede jaar op sosiale media gespog het met die private stralers waarin hulle vlieg en die duur sjampanje en wyn wat hulle drink – op die toernooi se rekening – het die man in beheer van die geldsake glo laat besluit om die brieke aan te draai.
Djokovic pak Medvedev in woestynstryd
“Ek speel tans goeie tennis, maar wanneer jy teen Novak Djokovic in aksie is, is hy altyd die gunsteling om te wen.”
Dankie, boulers en Aiden
Die Proteas het die eerste toets op SuperSportpark met 87 lopies gewen nadat Kagiso Rabada ses paaltjies laat spat het. Aiden Markram is welverdiend as die speler van die wedstryd aangewys.
Bulls, Lions jag momentum op Loftus
Volgens die Bulls se amptelike webblad is daar reeds 15 000 kaartjies vir die wedstryd verkoop.
Grofgeskut deur na Dubai-uitspeelstryde
“Selfvertroue is nou baie belangrik vir my en ek wil eintlik nie ophou speel nie.”
Proteas binne 30 boulbeurte uitgeboender
Oudergewoonte sal die boulers weer eens hul bes moet doen om sake vir die Proteas te beredder; iets wat beslis binne hul vermoë is. Maar hierdie storie raak al afgesaag.
Steil bult wag op Sharks in Kaapstad
Dit sal seker nie as ʼn opskudding geklassifiseer word nie, maar die Sharks sal hul sokkies baie hoog moet optrek as hulle die Stormers op die DHL-stadion wil klop.