Gewapen met die wete dat my ervaring en Nike-draftekkies (wat vir die afgelope paar jaar as laekostebehuising vir ons slaapkamer se langbeenspinnekoppe dien) my die nodige plofkrag sal gee, het ek met selfvertroue die uitdaging aangepak.
Max jaag weer kampioenskapglorie
“Drie is beslis my gunstelingnommer.”
Etzebeth, Malherbe gelyk voor die kansel
Twee Springbok-rugbyspelers het die afgelope naweek hul tokse vir trouskoene verruil.
Nederlaag-nadraai: Borthwick kap na Jones
Steve Borthwick meen dat die span wat hy van Eddie Jones oorgeërf het, sukkel om die mas op te kom.
Klaasen se kolf klap Capitals katswink
Heinrich Klaasen kolf deesdae met ongekende vryheid en hy het gister die tweede honderdtal van die SA20-toernooi aangeteken.
Franse kou klippe teen Italië
Wanneer die Wêreldbeker in September vanjaar in Frankryk afskop, behoort die tuisspan een van die groot gunstelinge te wees.
Faf, boulers kelder Sunrisers
Faf du Plessis het weer ʼn paar kolflesse uitgedeel in die SA20-toernooi.
Gholfdrama vir Zander in VAE
Lombard het ondanks sy wipplank-dag steeds ʼn kans gestaan om Gavins se telling te ewenaar en ʼn valbylstryd af te dwing.
Manie pure (Lib)Bok teen Sharks
“Ja, hy het nou foute gemaak, maar goeiste, hy laat beslis dinge op die veld gebeur en dit is baie belangrik in ʼn rugbywedstryd,” het John Dobson gesê.
Wêreldbeker reën dalk sakke vol geld vir Franse
Frankryk kan ʼn wins van om en by R900 miljoen maak uit hul aanbieding van die Rugbywêreldbeker in September vanjaar.
Kyk: Duhan se wonderdrie op Twickenham
“Van der Merwe” is gereeld die inleiding tot ’n lekker grappie, maar vandag het Steve Borthwick en Owen Farrell nie veel om oor te glimlag nie.
Stan is “oud”, maar nog nie koud
Enkele weke voor sy 38ste verjaardag het Stan Wawrinka Switserland laat deurdring tot die finale rondes van die Davisbeker.
Capitals wen riller op SuperSportpark
Die Pretorianers het met een paaltjie gewen nadat Josh Little – wat op no. 11 gaan kolf het – die wenlopies van die laaste aflewering van die wedstryd geslaan het.
Zander loop voor in VAE
Die Suid-Afrikaner Zander Lombard (-16) slaan vanoggend af as die voorloper by die Ras Al Khaimah-kampioenskap op die DP World-toer.
Iere spoel oor Wallis
Ja, daar moet ervaring in enige span wees; ouer spelers wat die jongeres kalm kan hou, die regte besluite neem, maar dan moet hulle flink en vaardig wees.
Stormers slag Sharks in Haaitenk af
Wanneer ʼn rugbyspan nege strafskoppe in die eerste helfte afstaan, in die skrums sukkel en boonop swak verdedig, wag daar groot teëspoed.
Dis elke golfer se droom
Casandra Alexander het aan die Sonskynreeks gesê sy wou nie die voëltjie-sethou op die laaste setperk van die Gary Player-baan voor al die toeskouers mis nie.
Sokkersterre maak miljoene uit vals volgelinge
Sokkersterre soos Cristiano Ronaldo verdien meer as R30 miljoen per Instagram-plasing wat hulle doen. Dié bedrag sal egter aansienlik verminder indien die aantal vals volgelinge in ag geneem word.
Alexander seëvier in Sun City
Die Johannesburgse gholfster Casandra Alexander het intussen Vrydag die oorwinning in die Supersport Vrouetoernooi behaal.
Bok-seisoen begin teen Eddie se Aussies
Volgens Jacques Nienaber is die Springbok-bestuur reeds hard aan’t werk agter die skerms om die span se Wêreldbeker-pad so glad as moontlik te maak.