Die Suid-Afrikaners sal nie té lank kan tob oor die fiasko in Los Angeles nie; die volgende toernooi in Kanada begin reeds Vrydag.
Machac laat Djokovic sweet in Dubai
Die wêreld se voorste speler het egter steeds sy 18de wedstryd op ʼn streep gewen.
Markram vier terugkeer met honderdtal
Aiden Markram het ʼn uitstekende honderdtal teen die Wes-Indiese Eilande geslaan, maar Temba Bavuma is vir ʼn nulletjie in sy eerste beurt as toetskaptein uitgehaal.
Oudkaptein Elgar slaan vyftigtal
Dean Elgar en Aiden Markram het ʼn openingsvennootskap van 141 lopies teen die Wes-Indiese Eilande op SuperSportpark geniet.
Skotte kan dalk nog Sesnasies-pyp rook
Huw Jones, wat ʼn hele paar wedstryde vir Ikeys en die Stormers gespeel het, het Sondag veral met sy hardlooplyne beïndruk en twee drieë teen Frankryk gedruk.
Blitsbokke moet hulself regruk ná LA-ramp
“Die Blitsbok-embleem en ons ondersteuners verdien nie sulke spel nie.”
Wagner se opslagbal-simfonie sorg vir wennote
Nieu-Seeland het Engeland vandag met een lopie in die tweede toets in Wellington geklop. En die Kiwi’s se Neil Wagner – wat in Suid-Afrika gebore is – het met sy opslagaflewerings uitgeblink.
Pukke op hul stukke teen Shimlas
Tukkies, die verdedigende kampioen, beklee tans die laaste plek op die punteleer nadat hulle hul tweede nederlaag op ʼn streep gely het.
Driekampatlete swem, trap en draf by Steyn City
“Sedert verlede jaar het ons trouens die kaartjies verdriedubbel; iets wat amper ongehoord is vir ʼn byeenkoms wat nou eers vir die tweede keer plaasvind.”
Atlete gee Parkies beste verjaardaggeskenk
Die Hoërskool Menlopark vier vanjaar sy 60ste verjaardag en sy atlete het die afgelope naweek die A-bondinterhoërbyeenkoms vir Pretoriase skole vir die 21ste keer op ʼn streep gewen.
Grace derde in LIV-kompetisie
Die Suid-Afrikaanse Stinger-gholfspan is Sondag in die pylvak van die LIV-reeks se Mexiko-toernooi na die podium getroef.
Die Bavuma/Conrad-era is hier
Die Proteas speel môre teen die Wes-Indiese Eilande op SuperSportpark en dit sal Temba Bavuma en Shukri Conrad se eerste toets as die Suid-Afrikaners se nuwe kaptein en afrigter wees.
Eilandmanne verrinneweer Blitsbokke in LA
Suid-Afrika se sewesspan het sleg tweede teen Fidji (28–7) en Samoa (45–5 ) in die Los Angeles-toernooi gekom.
Proteas verwelk in Kaapstad
19 lopies. Dis al wat tussen die Proteas se vrouespan en ʼn droomeinde aan die T20-wêreldbekertoernooi gestaan het.
Van Rooyen trots op Lions-vertoning
“Dit was ʼn spesiale vertoning en ek is baie trots op die ouens. Terselfdertyd is ek ook dankbaar om teen ʼn sterk Glasgow-span as oorwinnaars van die veld te stap.”
157 lopies tussen Proteas en WB-glorie
Die Suid-Afrikaanse vrouekrieketspan speel tans teen Australië in die eindstryd van die T20-Wêreldbeker op Nuweland.
Lions stert in die lug voor Loftus-stryd
Die Lions is nou ses punte agter die span in die agste plek en kan selfs nog die uitspeelrondes haal.
Mostert wen in Gqeberha
Dylan Mostert (-16) het al die aanslae afgeweer en die Nelson Mandelabaai-kampioenskap op die Sonskyntoer gewen.
Blitse verloor teen Ierland, Uruguay
Die Blitsbokke kom nou vanaand teen Fidji in die bekerkwarteindstryd te staan.
SA spelers sukkel by LIV
Die toernooi stuur Sondag af op ʼn spannende einde met ʼn groot groep spelers wat steeds kan wen.