Die Lions het die eerste keer op toer veggees getoon en met passie gespeel.
Twee sterf tydens Visrivier-kanomarathon
“Woorde is nie genoeg om die pyn te beskryf wat ons ervaar nie.”
Gholf: Wilco draf saam met die groot menere
Die 21-jarige talentvolle Suid-Afrikaner Wilco Nienaber is nog in sy spreekwoordelike kinderskoene wat sy gholfloopbaan betref, maar die dag wanneer al die stukkies van die legkaart pas, gaan daar geen keer aan hom wees nie
Sharks draai die gety teen Walliese Ospreys
Wanneer ʼn rugbyspan ʼn losskakel het wat oorheers, is daar min dinge wat hom van ʼn oorwinning af gaan weghou.
Andy Murray se trouring, tekkies terug ná dit voete kry
Die tennisspeler se tekkies en trouring, wat aan die veters van sy skoene vasgemaak was, het verdwyn nadat hy dit oornag onder sy motor gelos het.
Stokes mis dalk As-reeks oor vingeroperasie
“Hy sal vir die volgende vier weke intensiewe rehabilitasie onder die toesig van die ECB se mediese span ondergaan.”
Haaie maak baie veranderinge
Sean Everitt, die Haaie se afrigter, het ʼn aantal veranderinge aangebring aan die span wat die Ospreys sal aanvat.
Ali-kunswerke vir amper $1 miljoen opgeveil
Een van sy sketse, Sting Like a Bee, is vir $425 312 verkoop nadat afslaers verwag het dat die hamer vir oulaas op $60 000 sou slaan.
Stormer in die sop oor beweerde byt
Volgens oorsese media het die voorval glo in die 45ste minuut van die wedstryd plaasgevind, maar ondanks herhaalde kykweersessies is geen konkrete bewyse teen die slot gevind nie.
Cardiff loop lig vir Pretorianers se voorspelers
Cardiff se Dai Young glo dat die Bulls ’n beter span is as wat hul afgelope twee uitslae weerspieël.
Vettel meen jong Schumacher het ’n blink toekoms
“Dit is alombekend dat Haas die swakste renmotor is. Ek haal my hoed vir Mick af omdat hy kalm en gemotiveerd in só ’n moeilike situasie bly.”
Sukkelende Warner sal kolfwerk teen Proteas open
Anrich Nortjé het ook die lewe vir die beleërde openingskolwer in die Indiese Premierliga moeilik gemaak.
Cooper sê nee vir BaaBaas
“Net ter inligting, ek het nooit ingestem om vir die Barbarians teen Samoa te speel nie.”
Oudspeler meen Novak word stief behandel
“As Roger Federer dieselfde ding as Novak Djokovic gedoen het, sou hulle hom beslis nie gediskwalifiseer het nie.”
AB sukkel, maar ster skyn steeds
“Ek dink nie eens dit sal saak maak as hy vir drie agtereenvolgende nulletjies uitgehaal word nie; sy getuigskrif is net te indrukwekkend.”
‘Ja, ek het’
CrossFit-atleet erken dat hy willens en wetens opkikkers gebruik het.
Duane se vertoning laat Ulster-breier glimlag
“Hy was nogal indrukwekkend, nie waar nie?”
Toeskouers by T20-skouspel toegelaat
Die Proteas, wat op 23 Oktober hul eerste wedstryd teen Australië in Abu Dhabi speel, het gister na die Verenigde Arabiese Emirate vertrek.
Osaka nie meer onder wêreld se tien bestes
Dit is die eerste keer sedert 2018 dat die Japanse speler nie onder die tien voorste spelers tel nie.
Pad kan net steiler in Europa word
“Daar is geen maklike wedstryd in hierdie reeks nie.”