Afrigter Jacques Nienaber sê sy span het nou waardevolle momentum opgebou vir hul Europese toer in November.
Motorfietsrenne: Binder-broers jaag weer van agter af
Brad Binder sal later vandag in die 11de plek wegspring.
Rugby: Stormers byt ook in die stof
Tien minute met 14 spelers op die veld het die Stormers duur te staan gekom.
Gholf: Wilco blink uit in die koue en reën
Die jong Suid-Afrikaner het Saterdag op St. Andrews in Skotland die beste van sy landgenote gevaar.
Sharks leer les in Glasgow
Die Sharks het ’n hele paar keer besit onnodig weggeskop en dit het nie gelyk of daar ʼn wedstrydplan was nie.
Bloed, sweet en pure Springbok-plesier!
Die Springbokke het die bordjies in Queensland verhang om die All Blacks met twee punte te troef.
Wallabies troef Poemas en maak geskiedenis
Die vreugdevure gaan hoog in Australiese rugbykringe brand.
SA spelers in bondel in Skotland
Die Suid-Afrikaners kon nog nie juis hond haaraf maak by die Alfred Dunhill Links-gholfkampioenskap nie.
Lions kry streepsuiker in Llanelli
Suid-Afrikaanse spanne sal ʼn paar moeilike vrae moet vra, anders gaan daar nog baie rooi gesigte wees.
Dit was nag teen Connacht
Ja, die skeidsregter was onbestendig, maar die Bulls sal ongetwyfeld ook hand diep in eie boesem moet steek.
Kyk: Bokke deel video van drieë teen All Blacks
Hoewel die Springbokke deesdae meer bekend vir hul skop-en-storm-wedstrydbenadering is, het die span ’n video van ’n paar bobaas-drieë teen die All Blacks op sosiale media gedeel.
Wind, weer en reuse wag op Bulls
Een van Connacht se afrigters beskryf die Tonga-boorling as ’n “ongelooflike sterk mens”.
Dié Faf gebruik darem sy hande
Faf du Plessis het 41 lopies geslaan om te help dat die Chennai Super Kings vir die uitspeelronde van die Indiese Premierliga kwalifiseer.
White kies vir Combrinck op heelagter
Jake White is maar alte bewus dat nog ’n taai uitdaging teen Connacht wag.
Bokke wil dié All Blacks-span fisiek oorheers
Die All Blacks het egter ’n gedugte span gekies wat vir die Bok-verdediging hoofbrekens kan besorg.
Morris sukkel in VAE
Die Rajasthan Royals-base moet ongetwyfeld oor Morris se huidige spelpeil frons nadat hulle vroeër amper R32 miljoen uitgehaal het om sy dienste te bekom.
Waarskuwingsligte ná Europese skok
Daar is geen verskoning nie, net waarskuwingsligte, ná Suid-Afrika se voorste drie spanne in hul Europese buiging deur hul teenstanders afgeslag is.
Shadine en Karla: Thunder en Lightning
Shadine van der Merwe sal volgende jaar vir die Manchester Thunder in Engeland speel, terwyl Karla Pretorius weer vir die Sunshine Coast Lightning in aksie sal wees.
Rassie sê Bokke het begrip vir kritiek
“Ons verseker julle dus dat ons verstaan en nie sal kla wanneer ons die negatiwiteit verdien nie.”
Gaan ons vir ‘Fedal’ in 2022 sien?
Rafael Nadal het vir Roger Federer gevra of hy sy dubbelspel-spanmaat by volgende jaar se Laver-beker sal wees.