Die Springbokke het dalk drie agtereenvolgende naweke wedstryde verloor, maar hulle hou vol dat hulle niks aan die wedstrydplan gaan verander nie.
Sewes: Blitsbokke trap spanne in Edmonton
Dit lyk of kaptein Siviwe Soyizwapi en sy Blitsbokke hierdie week ook moeilik geklop gaan word.
Rugby: Treurmare vir Suid-Afrikaanse spanne
Dit was nie net die Springbokke wat Suid-Afrikaanse rugby-ondersteuners se langnaweek verongeluk het nie, die spanne in die nuwe Verenigde Rugbykampioenskap het gewys hoeveel werk daar nog voorlê.
Ryderbeker: Amerika het hef in hand
Die tafel is gedek vir Amerika se gholfspan om Sondag op Whistling Straits in Wisconsin die Ryderbeker uit Europa se kloue te ruk.
15-jarige sterf in Superbike-ongeluk
Die 15-jarige Vinales, ʼn neef van die MotoGP-ryer Maverick Vinales, was in ʼn ongeluk betrokke tydens ʼn resies van die FIM Supersport 300-wêreldkampioenskap.
Munster plant uitklophou teen Sharks
Dit was nog ʼn hou teen die kennebak, maar Munster se oorwinning van 42-17 oor die Sharks in die Verenigde Rugbykampioenskap was Saterdagaand in Limerick die laaste stukkie van die legkaart om Suid-Afrikaanse rugby te oortuig dat alles nie wel is nie.
Leinster oordonder Bulls in Dublin
Die Pretorianers was by tye glad nie sleg nie; die Ierse span was bloot net heeltyd beter.
Stormers kry streepsuiker teen Benetton
Die Stormers het Saterdag in die lynstane gesukkel en drie lynstane afgestaan
Wallabies eis ook Pumas se kop
Die Wallabies het met 27-8 gewen nadat hulle rustyd met 17-3 voor was.
Verenigde Rugbykampioenskap: Lions skitter… en verbrou toe byna
Die Lions het met ʼn groot gebrul weggespring en het rustyd reeds met 35-0 voorgeloop.
So naby, maar tog so ver in Townsville
Baie het gedink dat die All Blacks vandag die een drie na die ander sal inryg, maar die Springbokke het beslis nie teruggestaan nie.
Gedenkdiens word vir Xolani gehou
“Xolani het soveel rolle in my lewe gespeel. Hy was ’n seun, ’n vriend, ’n drafmaat, ’n bron van inspirasie en net ’n fantastiese mens.”
Ryderbeker: Europese span trap klei met wind wat waai
Een van die groot teleurstellings was die sukkelspel van die Noord-Ier Rory McIlroy.
Miami Grand Prix maak F1-debuut in 2022
Die eerste Formule 1 Grand Prix in Miami sal op 8 Mei 2022 plaasvind.
Vermeulen het nog vertroue in Bokke se spelpatroon
“Ons wil ’n beter span as verlede week wees.”
Vonke kan weer in Rusland spat
“Lewis weet hoe aggressief Max kan bestuur en hy sal ongetwyfeld vuur met vuur beveg.”
Anrich draai spoedkrane oop in IPL
Sy eerste aflewering van die wedstryd is teen 148,2 km/h gemeet en hy het uiteindelik vyf keer vinniger as 150 km/h geboul. Boonop het hy ook van Australië se David Warner ontslae geraak.
All Blacks kies grofgeskut vir 100ste toets
Van Jordie Barrett tot Joe Moody is almal oorgehaal om ’n punt teen die Wêreldbeker-wenspan te bewys.
Kyk: Bofbal dalk nie Conor se sport
As daar glipveldwerkers in ’n bofbalwedstryd was, sou die sewende glip dalk vir Conor McGregor se gooi gekoes het.
’n Davids vervang ’n Davids in Blitsbokgroep
“Dit is nooit lekker om iemand te vervang wat ’n besering opgedoen het nie. Ek kry vir Angelo jammer, veral ná so ’n goeie vertoning in Vancouver.”