“Jake se rekord spreek vanself en met hierdie langtermyn-verbintenis kan ons verseker wees dat hy daartoe verbind is om die span na selfs hoër hoogtes te neem.”
Oud Wallis-rugbykaptein, -kommentator sterf
Eddie Butler is op die Inka-staproete in Peru dood.
Kyk: Kiwi’s breek Wallabies-harte
In Australië gaan daar seker nog vir lank oor Mathieu Raynal se tydmors-beslissing gekla word.
Bokke op hul hoede vir vurige Poemas
“Argentinië lewer baie meer bestendige spel as vantevore, terwyl hul oorwinnings teen Australië en Nieu-Seeland ʼn goeie aanduiding van hul vordering is.”
Nóg ʼn mylpaal vir Etzebeth
Die afgelope jaar kan ʼn mens maar van twee dinge seker wees: ʼn Eskom-eenheid gaan een of ander tyd uitskop en Eben Etzebeth sal in die Springbokke se beginspan wees.
Aggressie die wagwoord teen All Blacks
“Dit is hoe die Suid-Afrikaners en die Argentyne teen hulle gespeel het en dit is duidelik dat hulle glad nie daarvan hou nie.”
Elton Jantjies-saak ‘op professionele wyse hanteer’
Jantjies en Zeenat Simjee, die Springbokke se dieetkundige, is teruggestuur Suid-Afrika toe na bewerings van ʼn verhouding tussen die twee.
Foto’s: Kiwi-verdriet in Kaapstad
Nieu-Seeland het twee spanne in die bekereindstryde van die Seweswêreldbeker in Kaapstad gehad. Tog kon nie die mans óf die vroue daarin slaag om met die louere weg te stap nie.
Blitsbokke groet Powell met spogvertoning
Dit mag dalk ʼn wedstryd of twee te laat gekom het, maar die Blitsbokke het gespeel soos die span wat vroeër vier toernooie op ʼn streep in die HSBC-sewesreeks gewen het.
Blitse ook deur Argentyne oorrompel
Vir die tweede agtereenvolgende kragmeting het Blitsbokke die Kaapstad-stadion stil gespeel.
Blitsbokke (vroue) gee Colombia streepsuiker
Blitsbokke (vroue) gee Colombia streepsuiker
Blapsbokke!
Ierland was gisteraand in Kaapstad die beter span teen die Blitsbokke. Maar Shakes Soyizwapi se span het eintlik hul eie bekerdroom gekelder.
Fisieke Bokke kan Poemas troef
Die Poemas moet ook nie onderskat word nie en beskik oor ʼn paar sterspelers en ʼn hardekwas breier uit Australië.
Shakes sê Blitsbokke moet verdediging regskud
ʼn Begeesterde Ierse span wag vanaand om 22:33 in die kwarteindstryd van die Seweswêreldbeker in Kaapstad.
Seweswêreldbeker is hier!
Die Blitsbokke speel later vanaand in Kaapstad hul eerste wedstryd teen Chili.
Geliefde rugbykommentator sterf skielik
Willie Los’e, die Nieu-Seelandse voorslag rugbykommentator, het op die vooraand van die Seweswêreldbeker-toernooi in Kaapstad gesterf.
‘Sam was beslis op sy stukke’
Sam Cane het met skitterspel in die afgelope toets teen Argentinië vorendag gekom en sir John Kirwan moes sy woorde oor die All Blacks-kaptein sluk.
JC kan in Tafelberg se skadu baljaar
In 2019 het Wêreldrugby ʼn video van JC Pretorius gedeel waar hy ʼn spoed van 35 km/h op die aanval in Vancouver bereik. Nodeloos om te sê het hy toe hakskene vir die verdedigers gewys.
Jake opgewonde oor Marco se terugkeer
Op dieselfde dag as wat die nasionale kragreguleerder aangekondig het hy sal weer beurtkrag instel, het die Bulls bevestig dat Marco “Eskom” van Staden weer deel van sy opset is.
Blitsbokke wil Statebondglorie in Kaap herhaal
“Die span het baie goeie rugby in Birmingham gespeel en dit sal lekker wees as ons weer soortgelyke spel in Kaapstad by die Wêreldbeker-toernooi kan opdis.”