Die 28-jarige voorspeler het ’n barshou in die eerste toets teen die All Blacks op die Mbombela-stadion gespeel, terwyl hy ’n week later ’n definitiewe verskil as Joseph Dweba se plaasvervanger op Ellispark gemaak het.
Pasop vir All Blacks met Schmidt daar
“Joe Schmidt gaan nou ’n elite groep spelers bystaan. Ons praat hier van die All Blacks en dit is eintlik skrikwekkend om te dink wat hy alles met hulle kan vermag.”
Dweba, Jantjies in Bok-span vir Wallabies-toets
“Ons glo dat dit belangrik is om vir spelers soos Ox (Nché), Joseph (Dweba), en Duane (Vermeulen) nog ’n geleentheid te gee met die oog op volgende jaar se Wêreldbeker-toernooi.”
Rugby: Jong Bokkies slag Engelse af, kry slae teen Hane
Die koue, nat en winderige toestande in die Paarl het hoë eise aan die vaardighede en aanpasbaarheid van die jongelinge gespeel.
Aussies kry ook ’n afrigtersknou
Die Australiese rugbybeheerliggaam het bevestig dat Matt Taylor (verdedigingsafrigter) nie meer deel van die Wallabies se afrigtersopset is nie.
Kaptein Hooper gaan ook Boktoetse misloop
Die 30-jarige losvoorspeler het aan die vooraand van Australië se twee wedstryde teen Argentinië aangedui dat hy met sy gemoedstoestand en geestelike welstand sukkel.
Kiwi-rugbybase steun Foster, trek Schmidt nader
Joe Schmidt, wat Ierland met groot welslae afgerig het, sal voortaan aan die stuur van die All Blacks se grootste wapen wees, naamlik hul aanvalswerk.
‘Bokke kan bordjies in Australië verhang’
“Suid-Afrika het ’n baie goeie pak voorspelers wat oor die vermoë beskik om ander spanne te oordonder,” het Jimmy Stonehouse gesê.
Kyk: Hoendervleis-oomblik toe FlySafair oor Ellispark vlieg
Om ʼn skamele 6 000 vt. bo seespieël oor die stadion te vlieg, het fyn beplanning gekos, vertel een van die vlieëniers aan Maroela Media.
Bokke bitter teleurgesteld oor uitslag – Am
Dinge word ook nie juis makliker vir die Springbokke nie. Hul volgende wedstryd is op 27 Augustus teen Australië in Adelaide; ’n span wat hulle laas in 2013 weg van die huis kon klop.
Foto’s: All Blacks slaan terug in Johannesburg
Maroela Media se GB Jordaan was daar om die aksie vas te vang.
All Blacks-afrigter steeds in spervuur
Ian Foster, die All Blacks se afrigter, het dalk ʼn klinkende oorwinning oor die Springbokke behaal, maar sy eie base is nog nie oortuig nie.
Rugbykampioenskap: Poemas trap Wallabies
Die Argentynse Poemas is vanjaar die voorloper op die Rugbykampioenskapsuntelys ná die eerste twee groepwedstryde.
Bokke was nie akkuraat, sê Nienaber
“Ons was nie so akkuraat soos ons verlede week was nie en hulle het aangehou om die bal uit te gee, en het hoë-risiko-rugby gespeel wat ons nie so goed kon hokslaan nie.”
All Blacks bult spiere en wen op Ellispark
Sam Cane en sy span het hul kritici se monde vir eers gesnoer, terwyl Ian Foster vanaand aansienlik rustiger sal slaap.
Bokke mik na 2 in ’n ry teen All Blacks
Teen hierdie tyd het almal al tot vervelens toe gehoor dat ’n mens nie iets soos ’n swak All Blacks-span kry nie. Nou ja, kom ons hou duimvas die Springbokke speel vanmiddag weer eens beter rugby.
Nuwe voorry moet Bok-skrum tem
Tyrel Lomax en Ethan de Groot weeg gesamentlik amper 250 kg en hulle sal saam met Samisoni Taukei’aho probeer om Frans Malherbe en kie te stuit.
Kwagga sal nie vir All Blacks terugstaan
Kwagga Smith sal Saterdag vir die eerste keer in sy internasionale loopbaan op Ellispark speel. En boonop is dit teen die All Blacks.
Barrett oefen weer ná Arendse-botsing
“Ek het vir ’n oomblik die ergste gevrees.”
Oud-Springbok by nagklub bygedam ná rugbywedstryd
“Op soek na twee ‘not so gentle men’ wat my Saterdagaand van agter en van die kant af geslaan het. Hierdie individue behoort aan ʼn motorfietsklub in Nelspruit.”