Sosialemediagebruikers is gaande oor die video en honderde mense het kommentaar gelewer oor die “goeie sportmanskap” waarvan die video getuig.
Bokke se grofgeskut brand weer los
As ’n mens ook na die woede in Eben Etzebeth se oë gekyk het, kan Allan Alaalatoa maar tog te bly wees dat dié skermutseling nie ’n skoolgeveg agter die snoepie was nie.
Wêreldbekersewes: Blitsbokke skuld Powelll ʼn groot geskenk
Neil Powell aanvaar ná die Wêreldbeker-toernooi die pos as direkteur van rugby by die Sharks.
Bring die Bokke!
Die Springbokke het vandag nie net vir hul swak vertoning in Adelaide vergoed nie, maar kon ook vir die eerste keer sedert 2013 die Wallabies weg van die huis klop.
Rugbykampioenskap: All Blacks vermorsel Pumas
Dit was Saterdag in Hamilton weer Nieu-Seeland van ouds.
Kolisi – Bokke het begrip vir frustrasie
“Ons verstaan volkome dat ons ondersteuners omgekrap is. Ons ervaar dieselfde frustrasie en ons versoek dat hulle nie sal moed verloor nie.”
Reinach kan vir broodnodige vonk sorg
Wanneer ’n mens “Cobus Reinach” op Google insleutel, gooi die internet-soekenjin onmiddellik woorde soos ‘fast’ en ‘tries’ uit.
Rennie se snoeiskêr veilig weggebêre
Volgens die Wallabies-afrigter is sy span se fokus nog 100% op die Springbokwedstryd; selfs met die Bledisloebeker-kragmetings wat teen die All Blacks wink.
Bokke sonder Pollard, Am
“Ons verwag dat Elton gereed vir die wedstryde teen Argentinië sal wees, terwyl André Esterhuizen, Jesse Kriel en Frans Steyn almal bekwame senters is.”
Moodie, Marx in Bok-opdrafspan
Nadat Jesse Kriel en Warrick Gelant sonder veel sukses probeer het om Cheslin Kolbe en Kurt-Lee Arendse se vleuelskoene vol te staan, kry Canan Moodie sy kans in die no. 14-trui.
Bokke wéér aan die slaap in openingsalvo
“Ons kon doodeenvoudig net nie aan die gang kom nie,” het Lukhanyo Am gesê.
Oud-Bul maak nou verskil in Indië
Toe Louis Boshoff vir die soveelste keer ʼn skouerbesering tydens ’n klubrugbywedstryd in Frankryk opdoen, het hy sy rugbystewels weggebêre en die afrigtersfluitjie nadergetrek.
Blitsbokke kou harde bene in LA
Dit is neusie verby vir die Blitsbokke om met die HSBC-seweslouere weg te stap.
Blitse maak dinge vir hulself moeilik
Die Amerikaners het inderdaad met durf en passie op hul tuisveld gespeel, maar die Blitsbokke het soms ook punte op ’n silwer skinkbord prysgegee.
‘Dit is frustrerend’ – Nienaber
Oudergewoonte het die Springbok-afrigter gesê dat die Suid-Afrikaners die wedstryd sal ontleed om uit hul foute te leer.
Bokke dis vlugvose spel in Adelaide op
Nic White verdien egter ’n Oscar vir sy vertoning agter die skrum in die aanloop tot Faf de Klerk se geel kaart.
Bokke wil vir Rennie sooibrand gee
Volgens Frans Steyn en Lood de Jager is die Springbokke oorgehaal om met ’n spesiale vertoning in Adelaide vorendag te kom.
Rennie kies Hodge om Bok-skoppe te fnuik
“Ons verstaan dat respek iets is wat verdien moet word. En ons wil hard daarvoor in ons wedstryd teen die Springbokke werk.”
Jantjies: ‘Ek het hard gewerk’
Volgens die losskakel wil die Springbokke se plaasvervangersbank ’n definitiewe verskil maak wanneer hulle op die veld verskyn.
Sewesglorie wink vir Blitsbokke in LA
Bêre vir eers jou sakrekenaar om te probeer uitwerk wat die Blitsbokke alles moet doen om heel boaan die punteleer te eindig. Vir Neil Powell is die antwoord op al die somme eintlik heel eenvoudig.