Volgens oorsese media het die voorval glo in die 45ste minuut van die wedstryd plaasgevind, maar ondanks herhaalde kykweersessies is geen konkrete bewyse teen die slot gevind nie.
Cardiff loop lig vir Pretorianers se voorspelers
Cardiff se Dai Young glo dat die Bulls ’n beter span is as wat hul afgelope twee uitslae weerspieël.
Cooper sê nee vir BaaBaas
“Net ter inligting, ek het nooit ingestem om vir die Barbarians teen Samoa te speel nie.”
Duane se vertoning laat Ulster-breier glimlag
“Hy was nogal indrukwekkend, nie waar nie?”
Pad kan net steiler in Europa word
“Daar is geen maklike wedstryd in hierdie reeks nie.”
Rugby: Bokke is weer wêreld se nommer 1
Afrigter Jacques Nienaber sê sy span het nou waardevolle momentum opgebou vir hul Europese toer in November.
Rugby: Stormers byt ook in die stof
Tien minute met 14 spelers op die veld het die Stormers duur te staan gekom.
Sharks leer les in Glasgow
Die Sharks het ’n hele paar keer besit onnodig weggeskop en dit het nie gelyk of daar ʼn wedstrydplan was nie.
Bloed, sweet en pure Springbok-plesier!
Die Springbokke het die bordjies in Queensland verhang om die All Blacks met twee punte te troef.
Wallabies troef Poemas en maak geskiedenis
Die vreugdevure gaan hoog in Australiese rugbykringe brand.
Lions kry streepsuiker in Llanelli
Suid-Afrikaanse spanne sal ʼn paar moeilike vrae moet vra, anders gaan daar nog baie rooi gesigte wees.
Dit was nag teen Connacht
Ja, die skeidsregter was onbestendig, maar die Bulls sal ongetwyfeld ook hand diep in eie boesem moet steek.
Kyk: Bokke deel video van drieë teen All Blacks
Hoewel die Springbokke deesdae meer bekend vir hul skop-en-storm-wedstrydbenadering is, het die span ’n video van ’n paar bobaas-drieë teen die All Blacks op sosiale media gedeel.
Wind, weer en reuse wag op Bulls
Een van Connacht se afrigters beskryf die Tonga-boorling as ’n “ongelooflike sterk mens”.
White kies vir Combrinck op heelagter
Jake White is maar alte bewus dat nog ’n taai uitdaging teen Connacht wag.
Bokke wil dié All Blacks-span fisiek oorheers
Die All Blacks het egter ’n gedugte span gekies wat vir die Bok-verdediging hoofbrekens kan besorg.
Waarskuwingsligte ná Europese skok
Daar is geen verskoning nie, net waarskuwingsligte, ná Suid-Afrika se voorste drie spanne in hul Europese buiging deur hul teenstanders afgeslag is.
Rassie sê Bokke het begrip vir kritiek
“Ons verseker julle dus dat ons verstaan en nie sal kla wanneer ons die negatiwiteit verdien nie.”
Faf en Handré steeds Bokke se skakelpaar
Verwag dus weer ’n hele paar skoppe. Hopelik spring die bal dan dié keer vir die Suid-Afrikaners reg.
‘Altyd goed om teen Bokke te skrum,’ sê All Blacks-stut
“Hulle is groot en sterk ouens, terwyl hulle tegniekgewys jou op jou tone hou.”