Die eerste reeks was ʼn baie groot sukses en het alle verwagtinge oortref.
Soekresultate vir: Aiden
Nuweland-blad sorg vir konsternasie
“Dit is ʼn hartseer stand van sake wanneer jy meer geluk as vernuf nodig het om in ʼn toetswedstryd staande te bly. Al die etiek en waardes van toetskrieket het as’t ware by die stadionvenster uitgewaai.”
Markram se puik 100-tal tevergeefs
Die Nuweland-toets is – wat aflewerings betref – die kortste toets nóg: Daar is slegs 642 balle in die hele wedstryd afgestuur.
Boulers veg verbete terug
Die boulers het uitstekend terugbaklei, maar daar wag steeds ʼn opdraande stryd op die Proteas in Kaapstad. Meer as 20 paaltjies het op dag een van die tweede toets teen Indië gekantel.
Siraj stoomroller stomme Proteas
Suid-Afrika is pas vir 55 lopies in ʼn sonnige Kaapstad uitgeboender en Mohammed Siraj het omtrent vir jou verwoesting gesaai.
Elgar wen loot in laaste toets, kolf eerste
Daar is nie ʼn enkele wolkie in die lug bó Nuweland nie en ná ses probeerslae kon Indië nog nie een toets op die ikoniese krieketveld wen nie.
Elgar wil op hoë noot – met reeksoorwinning – uittree
Dean Elgar sal hoop om die gordyn oor sy kriekettoetsloopbaan te laat sak deur Suid-Afrika tot ʼn oorwinning aan te voer in die tweede en laaste toets teen Indië.
Proteas moet Indië aan gorrel bly ruk
Wanneer jou teenstander teen die planke is, moet jy die uitklophou plant.
Rabada: Pure vuur en vlam in Centurion!
Kagiso Rabada het die belangrike paaltjies van Virat Kohli en Shreyas Iyer geneem, maar dit het met tye gelyk of hy ʼn eenmanoorlog teen die Indiese kolwers op SuperSport Park gevoer het.
Proteas wen loot; stuur Indië in om te kolf
Suid-Afrika het die loot gewen en Indië ingestuur om te kolf in die eerste toets wat Dinsdag op SuperSportpark in Centurion beslis word.
Sepiegids: Gys se wapen op moordtoneel gevind in ‘Diepe waters’; Karen se verrassing misluk in ‘Binnelanders’
In “Suidooster” bedink Nazeem sy verhouding met Laylla, en in “Arendsvlei” maak Tereska haar gevoelens aan Emile duidelik.
Proteas struikel (weer) oor laaste hekkie
Van 141/2 na 218 almal uit. Die Protea-kolwers het weer gesukkel om die mas op te kom in ʼn lopiejaagtog.
Reeks op spel in warm Paarl
Die gelol is dat ʼn mens deesdae nie eintlik weet wat om van die Proteas te verwag nie: Gaan hulle vir 116 lopies uitgehaal word, of gaan hulle in moeilike toestande sterk staan om die wenlopies te slaan?
Breek ʼn lansie vir De Zorzi
Tony de Zorzi het met sy goeie honderdtal in moeilike toestande gewys dat hy oor die aanpasbaarheid beskik waarna die Protea-kolflys streef.
Phehlukwayo, Baartman uit reeks
Beserings beteken dat die Proteas se Andile Phehlukwayo en Ottniel Baartman nie vir die oorblywende wedstryde in die eendagreeks teen Indië oorweeg sal word nie.
Pienk Proteas bloos bloedrooi
Suid-Afrika was vandag kniediep in die moeilikheid teen Arshdeep Singh en hulle is vir 116 lopies op die Wanderers uitgehaal.
Indiërs leer Proteas ʼn krieketles
Indië het Suid-Afrika vir 95 lopies op die Wanderers uitgeknikker en Kuldeep Yadav spog met ’n boulontleding van 5/17 op sy 29ste verjaardag.
Mening: Kwota-dreigemente, goeie vertonings in vele sporte kenmerk SA se sportjaar
“Ons krieket, wat op eersteklas (provinsiale) vlak gedy en ook onder die leierskap van Graeme Smith as kommissaris vanjaar die gewilde en ook uiters winsgewende SA20 aangebied het, is alweer besig om geluide te maak om met die kwotastelsel te lol.”
Coetzee, Hendricks skitter in Protea-sege
Die Proteas het so byna oor ʼn paar van die laaste hekkies net vóór die wenstreep gestruikel, maar hulle het steeds vir Indië met vyf paaltjies op St. Georgepark geklop.
Hopelik reën dit ook sesse op St. Georgepark
Aiden Markram is aan die stuur van ʼn jong Protea-groep wat opkomende spelers soos Matthew Breetzke, Nandré Burger en Donovan Ferreira insluit.