Nooddienste het nou begin met opruimingswerk en die soektog na vermiste inwoners.
Soekresultate vir: Kzn-vloede
Miljarde nodig vir paaie in KZN
Pres. Cyril Ramaphosa het die versekering gegee dat geld “nie ʼn probleem sal wees nie” om gemeenskappe in vloedgeteisterde gebiede by te staan.
KZN-vloede: Kommer oor werksverlies in motorbedryf
Die owerhede het intussen aangekondig dat meer as 40 000 mense in KwaZulu-Natal deur die vloedramp geraak is.
Dodetal in KZN nader 400; dood van skoolleerders betreur
Minstens 18 leerders het tot dusver hul lewe verloor.
Nóg reën kan herstelpogings in KZN hinder
Reën sal na verwagting Woensdag begin opklaar.
KZN-vloede: Dodetal styg verder; ramptoestand afgekondig
’n Gr. 5-leerling, haar ma en ouma is dood nadat hul huis in ’n modderstorting meegesleur is.
KZN-vloede: Dodetal staan op 253
Talle mense word nog vermis.
Vloede ruk skole, vervoer tot stilstand
Gerugte oor die plundering van vragmotors en vraghouers in die vloedgeteisterde gebiede lei nou tot verdere kommer.
KZN-vloede: 59 sterf; gerugte van plundering wek kommer
Die dodetal in die provinsie weens die swaar reën en oorstromings het teen Dinsdagaand op 59 gestaan.
Dele van KZN kry 300 mm in een dag
Buitengewone swaar reënval binne 24 uur het selfs die verwagtinge van die Suider-Afrikaanse meteorologiese gemeenskap oortref.
20 al dood in KZN-vloede
“Dit is ʼn absolute nagmerrie.”
KZN-vloede: Sterftes aangemeld, nog reën verwag
Swaar reën die afgelope paar dae oor dele van KwaZulu-Natal het tot sterftes gelei en nog reën word Dinsdag verwag.
Nedersettings moet skuif te midde van KZN-vloede
Die verslag beveel aan dat die nedersettings naby die pypleiding verskuif en strukture dán gesloop word.
KZN-vloede: Noodtoestande versoek; dag van rou aangekondig
Willies Mchunu, premier van KwaZulu-Natal (29 April 2019) (Foto: Bongani Mbatha/Africa News Agency/ANA)
Vier dood in KZN-vloede
Vier gesinslede, onder wie ʼn kleuter, is dood nadat hul huis weens kitsvloede inmekaargestort het in Queensburgh in KwaZulu-Natal.