Die vier verdagtes in die ontvoering van Amy-Leigh de Jager het Woensdag vlugtig in die landdroshof in Vanderbijlpark verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Amy-Leigh de Jager"
Amy-Leigh-ontvoering: Net een kry borgtog
Net een beskuldigde in die opspraakwekkende ontvoering van die sesjarige Amy-Leigh de Jager, is op borgtog vrygelaat.
Amy-Leigh-ontvoering: Drie gaan skuld ontken
Drie van die verdagtes in die Amy-Leigh-ontvoeringsaak se borgtogaansoeke het Dinsdagoggend in die Vanderbijlpark-landdroshof hervat.
Laaste Amy-Leigh-ontvoeringsverdagte óók in beskuldigdebank
Hy het die polisie bykans drie weke lank ontwyk. Hy word soos sy medebeskuldigdes, Tharina Human (27), Laetitia Nel (40) en Pieter van Zyl (50), van ontvoering en afpersing aangekla.
Amy-Leigh-ontvoering: vierde verdagte ook vas
Hy word, soos die ander drie, van ontvoering en afpersing aangekla.
Amy-Leigh-ontvoering: Twee vroue in tronk gedreig
Die vroue voer aan die gevangenes saam met wie hulle aangehou word, het die regstreekse uitsending van die borgtog-verrigtinge gevolg.
Amy-Leigh-ontvoering: Trane in die beskuldigdebank
Nel het begin huil toe besonderhede bekend gemaak is van haar twee minderjarige kinders wat ná haar inhegtenisneming in die sorg van hulle pa geplaas is.
Baasbrein agter Amy-Leigh-ontvoering se familie “baie, baie kwaad” vir haar
Amy-Leigh is aangehou in ʼn plek “wat nie geskik is vir enige mens nie en veral nie vir ʼn kind nie”.
Sluier gelig oor Amy-Leigh se ontvoering
Die Vanderbijlpark-landdroshof het Donderdag besonderhede gehoor oor hoe die ontvoering van Amy-Leigh de Jager beplan is en wat die rede daarvoor was.
Amy-Leigh-ontvoering: Drie gaan borgtog vra
Die hof sal na verwagting vandag meer besonderhede hoor oor die omstandighede rakende die ontvoering om te besluit of die verdagtes op borgtog vrygelaat kan word.
Amy-Leigh: Onderwyseres geskors hangende ondersoek
“Die beheerliggaam volg alle wetlike prosesse met aanstellings. Juis daarom kom die onderwyseres se beweerde betrokkenheid as so ʼn groot skok.”
Amy-Leigh-verdagtes: Hiér is die vermeende baasbreine
Die drie beweerde baasbreine agter die ontvoering van klein Amy-Leigh de Jager presies ʼn week gelede, het Maandag vlugtig in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn.
Amy-Leigh-saak: Hofsaal stampvol vir verskyning
Inwoners, belangstellendes en vriende en familielede van die betrokkenes het die hofsaal vroegoggend al stampvol gesit.
Skool bevestig onnie vas oor Amy-Leigh se ontvoering
Die beheerliggaam van Laerskool Kollegepark het Donderdag in ʼn verklaring bevestig dat een van sy onderwysers in hegtenis geneem is in verband met die ontvoering van die sesjarige Amy-Leigh de Jager.
Lesufi na skool ná Amy-Leigh se ontvoering
Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys en jeugontwikkeling in Gauteng, sal Donderdagmiddag die Laerskool Kollegepark in Vanderbijlpark besoek.
Drie vas oor Amy-Leigh se ontvoering
Die polisie het twee vroue en ʼn man in hegtenis geneem in verband met die ontvoering van die sesjarige Amy-Leigh de Jager.
Gebeure om Amy-Leigh se verdwyning steeds ʼn raaisel
Niemand is nog in verband met Amy-Leigh se ontvoering in hegtenis geneem nie.
Amy-Leigh gevind: ‘Laat ondersoek sy gang gaan,’ vra polisie
“Die ondersoek na haar verdwyning en skielike verskyning duur voort.”
Amy-Leigh ‘veilig’ gevind
“Dankie, dankie, dankie. Amy-Leigh is veilig.”
LUR geskok oor sesjarige se ontvoering by skool
Hy het gesê die departement het reeds sy sielkundige ondersteuningseenheid na die skool gestuur om berading te verskaf.