Carlos Alcaraz het sy plek in die kwarteindstryd van die Australiese Ope teen Alexander Zverev verseker nadat hy Maandag die Serwiër Miomir Kecmanovic in ʼn skouspelagtige vertoning geklop het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Australiese Ope"
Tiener laat Djokovic sweet
Novak Djokovic se wedstryd teen die 18-jarige Dino Prizmic het vier uur en een minuut geduur: Die langste openingskragmeting van die wêreldnommereenspeler se roemryke loopbaan.
Hou gerus dié spelers in Melbourne dop
Van Novak Djokovic en Iga Swiatek tot Carlos Alcaraz en Elena Rybakina het van Sondag net een doel voor oë: Australiese Ope-glorie.
McEnroe: ‘Novak weet hoe om beserings te bestuur’
ʼn Elfde titel wink vir Novak Djokovic in Melbourne en John McEnroe meen dat die wêreld se voorste speler goed genoeg is om te wen. Seer gewrig en al.
Rafa onttrek hom aan Australiese Ope
“Ek is op die oomblik nie gereed om op my maksimum vlak te speel nie. Daarom vlieg ek terug na Spanje om my dokter te sien, behandeling te ontvang en om ʼn bietjie te rus.”
Rafa erken senuwees knaag voor Aussie Ope
“Ja, ek voel natuurlik kwesbaar. Ek is meer as gewoonlik aan die verloorkant, maar ek glo dat ek altyd ʼn kans staan om ʼn wedstryd te wen.”
Taai openingstryd wag op Rafa
Die Spaanse verdedigende kampioen sal teen die opwindende Jack Draper in sy eerste wedstryd van die Australiese Ope te staan kom.
Venus wil weer in Melbourne skyn
Die 42-jarige Amerikaner het die uitnodiging aanvaar om deel van die Australiese Ope-aksie te wees.
Djokovic onttrek nog nie aan ATP-beker, Australiese Ope
Ernstige twyfel heers oor of Novak Djokovic na Australië sal reis vir die ATP-beker asook die Australiese Ope wat kort daarna plaasvind.
Covid-inenting nou wél vereiste vir Australiese Ope
Dié aankondiging is ʼn algehele ommeswaai van ʼn e-pos wat vroeër die week uitgelek is. Daarin word bepaal dat spelers wat nie ingeënt is nie vir 14 dae in kwarantyn moet wees.
Geen inenting dalk nodig vir spelers by Australiese Ope
Novak Djokovic, ʼn negemalige Australiese Ope-kampioen, is een van talle spelers wat weier om sy inentingstatus bekend te maak.
Osaka katjie van die tennisbaan
Naomi Osaka is een van net sewe hedendaagse spelers wat spog met vier Grand Slam-toernooie
Tsitsipas sorg vir opskudding by Aussie Ope
Die vyfde gekeurde Tsitsipas sal nou poog om sy eerste Grand Slam te wen.
Nadal deur na 43ste kwarteind
In die vroue-enkelspel het die Amerikaner Jessica Pegula, 61ste op die wêreldranglys, haar veldtog voortgesit.
Australiese Ope: Kenin verslaan Muguruza
Dís nou wat jy die Amerikaanse droom noem.
Federer wen ná hy sewe wedstrydpunte afweer
Nou wag ’n watertand-halfeindstrydontmoeting met Novak Djokovic.
Australiese Ope: Djokovic lei Groot Drie se aanslag
Dalk praat ʼn mens te gou, maar die speler wat die Serwiër Novak Djokovic in sy spore in die Australiese Ope kan stuit, sal na alle waarskynlik volgende Sondag as vanjaar se manskampioen gekroon word.
Tafel is gedek vir ‘n titaniese stryd tussen Rafa en Kyrgios
Dit is die vingeraflek-lekker waarvan die Australiese tennis-ondersteuners droom.
’n Donker (rook)wolk hang bo Australiese Ope
Een van die spelers in kwalifiserende rondes was bang sy val flou.
Geskiedenisboeke word by Aussie Ope herskryf
Japan se Naomi Osaka het gister die vrouetitel gewen, terwyl Rafael Nadal en Novak Djokovic vandag mekaar die stryd in die Australie Ope aansê.