Kenners meen Suid-Afrika moet vinnig meer toetse doen al het dié land steeds die meeste toetse van al die Afrika-lande uitgevoer.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19: Soveel gevalle in Gauteng, Wes-Kaap
Altesaam 25 gevalle Covid-19 is teen Donderdagaand in Khayelitsha aangemeld. Johannesburg bly die episentrum van Gauteng.
Die wêreld in foto’s – 17 April 2020
Te midde van veeleisende omstandighede het gesondheidsorgpersoneel in die VSA die nasie vir hul eerbetoning bedank.
China al meer onder skoot oor Covid-19
China het egter Vrydag teruggekap ná dié bewerings.
Honderde skole loop onder vandale deur
Die algemene teikengebiede in die skole is die administrasieblokke en voedingsentrums om rekenaartoerusting en voedselitems te steel.
Hoe bestuur universiteite Covid-19?
Die rol wat universiteite in hierdie verband speel, is ontsaglik en krities, skryf prof Francis Petersen, rektor en visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat.
Nuuskommentaar: Gaan ‘korona-e-kerk’ die kerk ’n hupstoot gee?
Wanneer die pandemie iets van die verlede is, sal van die aanpassings in alle waarskynlikheid behoue bly.
Buurt- en plaaswagte: Cele weier patrollies
Talle buurtwagkomitees en lede van die publiek het Cele versoek om die funksionering van veiligheidstrukture te heroorweeg.
Covid-19-samevatting: VSA skenk nóg geld aan SA
Die sterftesyfer in Wuhan in China is eintlik 50% meer as wat aanvanklik geglo is.
Duisende in Kaapstad oortree regulasies
Daar is ook tot op hede 23 092 eenhede sigarette en 529 eenhede alkohol gekonfiskeer.
Covid-19-samevatting: Swanger vrou sterf, baba leef ná noodkeiser
Wêreldwyd is daar reeds meer as 2,1 miljoen Covid-19-gevalle en 145 000 sterftes.
Covid-19: Meer as 900 SA’ners het al herstel, wys statistiek
Die departement van gesondheid het Donderdagaand die jongste statistiek vir die koronavirus (Covid-19) in Suid-Afrika bekend gemaak.
Covid-19-samevatting: Facebook-gebruikers gewaarsku oor vals nuus
Die sosialemediaplatform Facebook sal jou binnekort laat weet as jy vals nuus oor Covid-19 versprei het.
Covid-19: Namibië het spoor verloor van persone wat moontlik besmet is
Die regering in Namibië kan nie ʼn groot groep mense opspoor wat in kontak was met besmette Covid-19-pasiënte nie, het die Namibiese media Donderdag berig.
Honderde SA’ners al terug by die huis
Dirco doen alles in sy vermoë om dié Suid-Afrikaners veilig terug huis toe te bring.
Oupa samel duisende rande in met ‘Tour de Lockdown’
Die “fietsren” was ten bate van mense wat aan seldsame siektes ly.
Voedsel die volgende stryd in die Covid-19-tydperk
Ek bid dat ons van die landboukant af in die proses twee beginsels in die nuwe normaal gevestig sal kry.
Covid-19-samevatting: Personeel by Tigerbrands toets positief
Twee ander Afrika-lande het intussen ’n tydperk van afsondering aangekondig of verleng.
Lesersbrief: SA’ner in Frankryk sê ‘Só voel Covid-19’
Die volgende dag het ons ’n afspraak by ’n Franse monsieur-dokter gaan maak en Covid-19 is vinnig by ons gediagnoseer – soos baie Franse het ons dit seker op die treine of by die supermark gekry.
TLU skep aanlyn mark vir boere
Die verbruiker kan direk met die boer oor die produkte gesels om ’n transaksie te beklink.