ʼn Kwart van die volwasse bevolking is reeds ingeënt.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-statistieke: Koers van positiewe gevalle effens hoër
Só lyk die jongste syfers rakende die koronavirus in Suid-Afrika.
Salba sluk gʼn aan idee dat slegs ingeëntes drank mag koop
“Ondernemings, ongeag die produk wat hulle aanbied, kan nie verbruikers toegang weier nie.”
Discovery gaan inenting verplig; regering oorweeg inentingspaspoort
Terwyl Discovery vandag een van die eerste maatskappye in Suid-Afrika geword het om aan te kondig dat hy sy werknemers gaan verplig om ingeënt te word, het die regering gesê inentingspaspoorte sal een van die oorwegings wees om die land se ekonomie weer aan die gang te kry.
Candy Benson uit hospitaal ontslaan
Hulle moes die nuus van haar pa se dood sowat drie weke lank van haar weerhou aangesien dokters bang was sy sou ʼn terugslag beleef weens die skok.
Géén sterfte in SA al met entstof verbind – Sahpra
Die reguleerder is wel bekommerd oor nuwe variante van die virus wat kop uitsteek.
Covid-19-statistieke: Effense toename in nuwe gevalle
Die positiwiteitskoers is ook hoër as ʼn dag tevore.
Gesin glo Covid-inenting laat ma verlam
Die familie sê hulle is nie gekant teen die entstof nie, maar waarsku dat medici en gewone mense hulle moet vergewis van enige newe-effekte.
Regering moet uit een mond oor Covid-inenting praat
Daar word nou gesê die regering kan dit wel later oorweeg om mense wat nie ingeënt is nie, se toegang tot openbare persele en dienste te beperk.
Covid-19-statistieke: Koers van positiewe gevalle daal steeds
Die meeste nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal (25%) aangemeld, gevolg deur die Oos-Kaap (22%) en die Wes-Kaap (17%).
Entstof beskerm wel teen nuwe virusvariant – Nios
Navorsers het gewaarsku dat die mutasies moontlik entstowwe kan omseil en boonop meer aansteeklik kan wees.
Covid-19: Verdere daling in nuwe gevalle
Só lyk die jongste Covid-19-syfers.
Nuwe virusvariant dalk aansteekliker, bestand teen entstof
Die C.1.2-variant het boonop ʼn mutasiekoers wat byna twee keer so vinnig is as die koers van ander variante.
Baba met Covid-19: ‘Genade dat sy steeds veg’
Die babadogtertjie was verlede week aan ʼn ventilator gekoppel, maar dit is kort voor die naweek verwyder en sy ontvang nou suurstof.
Covid-19-statistieke: Meeste gevalle steeds in KZN
Nog 7 740 nuwe Covid-19-gevalle is in Suid-Afrika bevestig.
Helfte van skooljaar verlore
“Vir elke week wat leerders skooltyd verloor, verloor hulle sowat een en ’n halwe week van onderrig.”
Covid-19-statistieke: Minder nuwe infeksies
Nog 10 173 nuwe Covid-19-gevalle is in Suid-Afrika bevestig.
Covid-19-statistieke: Net meer as 12 000 nuwe infeksies
Nog 548 Covid-19-pasiënte is intussen in ’n hospitaal in Suid-Afrika opgeneem.
Jonges by die duisende ingeënt
Die regering oorweeg dalk binnekort voorstelle vir ʼn verpligte inentingsbeleid.
AfriForum steun wysigingswetsontwerp op Rampbestuurwet
Belangstellende individue en groepe wat kommentaar op die wetsontwerp wou lewer, het tot Donderdag kans gehad om dit te doen.