“Een van my drome sedert ek as jong dokter die land verlaat het, is om die jongste 21ste-eeuse mediese sorg na Suid-Afrika te bring en die land in staat te stel om as wetenskaplike spilpunt vir die vasteland te dien.”
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19: ‘Inentings werk, maar verpligting nie’
Die debat oor verpligte inenting is in alle lande gevoer en die lande met die hoogste inentingskoerse handhaaf feitlik deur die bank ʼn sterk standpunt vir vrywillige inenting.
Covid-19-statistieke: Derde vlaag amptelik verby
Die meeste nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal (21%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (18%) en die Noord-Kaap (16%).
Skoolhoof kry Covid-19 toe sy man wou red
Habig het geweet die man het Covid-19, maar het steeds haar lewe gewaag om hom te probeer help.
Covid-19-statistieke: Net meer as 2 000 nuwe gevalle
Die positiwiteitskoers neig toenemend afwaarts.
Covid-19-statistieke: Daaglikse gevalle daal verder
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Donderdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Covid-19-statistieke: Volgehoue afname in alle provinsies
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes sê die tendens is bemoedigend, maar waarsku dat mense nie hul waaksaamheid moet verslap nie.
Eiland kry eerste Covid-19-geval
Die persoon wat positief getoets het, het van Hawaii teruggekeer en was ten volle ingeënt.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers af, herstelkoers op
Die meeste nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal (27%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (17%) en die Oos-Kaap (15%).
Covid-19-statistieke: Aantal toetse, nuwe gevalle neem af
Volgens Nios is die jongste positiwiteitskoers 7%.
Ivermektien nou taboe in Australië
Dokters in Australië mag nou slegs die sogenaamde wondermiddel voorskryf vir toestande soos brandsiekte en parasitiese infeksies.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers steeds aan’t afneem
Só lyk Suid-Afrika se koronavirus-syfers ná die naweek.
Meer as 1 miljoen Oos-Kapenaars ten volle ingeënt
Die provinsie wil teen Maart volgende jaar kudde-immuniteit bereik.
Natuurlike immuniteit dalk beter as entstof?
Navorsing dui daarop dat dié wat reeds van Covid-19 herstel het, genoegsame weerstand teen die virus opgedoen het, wat die toedien van die entstof oorbodig maak. Nie almal stem egter hiermee saam nie.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers op 8%
’n Kwart van die nuwe infeksies is in KwaZulu-Natal aangemeld.
Direkteur van maatskappy in hof vir Ters-bedrog
Sowat R345 970 se Ters-fondse is aan die maatskappy uitbetaal.
Covid-19-statistieke: Alle provinsies toon afname
Nog 3 648 nuwe Covid-19-gevalle is in Suid-Afrika bevestig.
Verpligte entstowwe ‘skend studente se regte’
“Deur entstofpasse by tersiêre instellings in te stel word sekere studente en voornemende studente ontneem van die reg om onderrig te kan ontvang.”
Covid-19-pandemie: ‘Daar is lig aan einde van tonnel’ sê gesondheidsminister
Die regering wil teen Kersfees 70% van die bevolking ingeënt het.
Covid-19-statistieke: Só lyk nuwe gevalle, sterftes, inentings nou
Die meeste nuwe gevalle is in die Wes-Kaap (21%) aangemeld, gevolg deur die Oos-Kaap (20%) en KwaZulu-Natal (19%).