Die positiwiteitskoers is ook hoër.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Moderna-entstof vir tieners eers opgeskort in Swede
Noorweë en Denemarke het Woensdag ook benadruk dat Moderna se entstof nie aanbeveel word vir enigiemand jonger as 18 nie.
Dept. toets nog inentingsertifikaatstelsel
“Ons moes talle veiligheidsfunksies in die stelsel inbou om die persoonlike data van individue soveel as moontlik te beskerm.”
Covid-19-statistieke: Aktiewe gevalle daal steeds
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 2,7%.
Pfizer-entstof beskerm ses maande teen ernstige Covid-19
Navorsers sê ʼn derde dosis van die entstof sal moontlik toegedien moet word om die doeltreffendheid te handhaaf.
Verpligte inenting moet ‘laaste uitweg’ wees – MRK
Die MRK meen wetgewing wat Covid-inenting verpligtend maak, sal grondwetlik wees, maar dit moet as heel laaste opsie oorweeg word.
Covid-19-statistieke: Net meer as 800 nuwe gevalle
Só staan sake ná die naweek.
Dié toestel weet of jy ʼn Covid-hoes het
Die app, wat tans ontwikkel word, ontleed individue se hoesgeluide en klassifiseer dit volgens ʼn Covid-19-positiewe, Covid-19-negatiewe of ʼn gesonde hoes.
Covid-19-statistieke: Effens minder nuwe gevalle
Nog 51 pasiënte met Covid-19 is intussen in ’n hospitaal in Suid-Afrika opgeneem.
Al minder SA’ners wil hulle laat inent
Die getal mense wat weekliks ingeënt word, word al minder, terwyl slegs 30% van die volwasse bevolking reeds teen Covid-19 ingeënt is.
Covid-19-statistieke: Minder as 40 000 aktiewe gevalle
Kry die jongste Covid-19-syfers hier.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die meeste nuwe gevalle is in die Wes-Kaap (22%) aangemeld, gevolg deur KwaZulu-Natal (20%) en Gauteng (14%).
‘Eindig inperking nou; SA ekonomie kan dit nie langer bekostig’
Die beste bedoelings met die Covid-19-inperkingsmaatreëls kan nie meer opgeweeg word teen die rampspoedige en tragiese gevolge van ʼn gebroke ekonomie en rekordhoë vlakke van werkloosheid nie.
Ramaphosa: Aandklokreël, alkoholverkope, byeenkomste aangepas
Pres. Cyril Ramaphosa het van die afsonderingsregulasies verlig en Vooma-naweke en inentingsertifikate bekendgestel.
President spreek weer die land toe
Pres. Cyril Ramaphosa sal die land Donderdagaand om 20:00 toespreek oor verwikkelinge in die land se reaksie op die Covid-19-pandemie.
Maak die inenting jou magneties?
Maroela Media het gaan ondersoek instel na ʼn paar van die meer omstrede teorieë rondom die entstof en hoe dit kon ontstaan het.
Covid-19-statistieke: Só lyk nuwe gevalle, sterftes, inentings nou
Die meeste nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal (30%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (18%) en Gauteng (11%).
Pfizer begin groot proeflopie vir anti-Covid-pil
Die pil sal mense glo kan help wat aan Covid blootgestel is.
Covid-19-statistieke: 17 miljoen SA’ners al ingeënt
Die aantal nuwe infeksies is hoër as die dag tevore.
Covid-19-statistieke: Minder as 600 nuwe gevalle
Nog 578 nuwe Covid-19-gevalle is in Suid-Afrika bevestig.