Volgens die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging moet die departement eers ʼn aantal onduidelikhede opklaar voordat opvolginentings toegedien word.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
ACDP hof toe oor Covid-19-entstof vir kinders
Die party voer onder meer aan dat dit teenstrydig is met die beste belange van kinders om hulle as “skild” vir die volwasse samelewing te gebruik.
J&J-opvolgdosis nou beskikbaar
Daar is ook sprake van ’n Pfizer-opvolgdosis wat eersdaags beskikbaar sal wees.
Noodkreet van uitgemergelde gesondheidswerkers
Hierdie personeel moes die hele tyd die sterkes wees. Dag en nag werk. Sielkundige aanslae trotseer.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 0,7%.
Covid-19-statistieke: SA amper by 3 miljoen-kerf
Dit is ʼn positiwiteitskoers van net 1,2%; ietwat hoër as Vrydag se koers van 1,1%.
Covid-19-statistieke: Net meer as 18 000 aktiewe gevalle
Kry die jongste syfers hier.
Pfizer sê Covid-19-tablet ‘uiters doeltreffend’
Data sal nou so gou moontlik by die Amerikaanse voedsel- en medisyneowerheid ingedien word sodat aansoek gedoen kan word vir noodgebruiktoestemming.
Brittanje keur Covid-19-pil goed
Kenners het gewaarsku dat die pil geen wondermiddel is en ook nie bedoel is as plaasvervanger vir inenting teen die virus nie.
Covid-19-statistieke: Meeste gevalle in KZN
Teen Donderdagaand is 319 nuwe Covid-19-gevalle aangemeld.
Covid-19-statistieke: Meeste nuwe gevalle in Gauteng
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (41%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (13%) en KwaZulu-Natal (12%).
Covid-19-statistieke: Effens meer gevalle, sterftes as dag tevore
Die positiwiteitskoers bly intussen onveranderd.
Covid-19-statistieke: Net meer as 100 nuwe gevalle
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 0,8%.
Werkers nou vergoed vir newe-effekte van inenting
Die Vergoedingsfonds sal net betaal indien ʼn werknemer deur sy werkgewer gedwing is om die Covid-19-inenting te kry.
Sakeliggaam wil hof nader oor verpligte inenting
Busa meen verpligte inenting is ʼn belangrike uitweg uit die Covid-19-pandemie. Die vakbond Solidariteit stem egter nie saam nie.
Covid-19-statistieke: Meeste nuwe gevalle nou in Mpumalanga
Landwyd is 230 nuwe gevalle van die virus bevestig.
Covid-19-statistieke: Minder as tien nuwe gevalle in dié provinsie
Die positiwiteitskoers staan nou op 1,2%.
Talle nog huiwerig om kinders te laat inent
Sommige tieners is skrikkerig vir die newe-effekte. Ander is weer gretig om ingeënt te word om “ander te help”.
Covid-19-statistieke: Net 19 nuwe gevalle hiér
Die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal het steeds die meeste aktiewe Covid-19-gevalle landswyd.
Sowat 100 000 tieners ingeënt
Kiesers sal eerskomende Maandag kan stem én teen Covid-19 ingeënt word.