Talle lande het van Vrydag af hul grense vir Suid-Afrikaanse reisigers gesluit.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19: 61 positief in Nederland ná vlugte uit SA
Intussen het Thailand bevestig hy gaan ook reisigers uit agt Suider-Afrikaanse lande van Saterdag af in die land verbied.
SANParke maak gereed vir talle kansellasies
Geen boete of fooi sal vir wysigings van besprekings by SANParke gehef word weens reisbeperkings nie.
Reis na VSA, Australië ook van die baan
Die WGO het lande aangeraai om nie reisbeperkings in te stel terwyl daar nog weinig inligting oor die nuwe variant is nie.
Bevelsraad vergader nou vroeër
Die vergadering sou aanvanklik Sondag plaasgevind het, maar is nou vervroeg.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers styg verder
Verreweg die meeste nuwe gevalle is in Gauteng aangemeld.
Onsekerheid oor nuwe Covid-19-variant
“Die reisbeperkings teen Suid-Afrika is strydig met die norme en standaarde van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO).”
Reisbeperkings terugslag vir sakesektor
“Die meeste Suid-Afrikaners sal nie na die VK kan reis nie.”
Effek van nuwe virusvariant oor 2 weke sigbaar
Oor twee weke sal wetenskaplikes weet of die entstof aangepas moet word om die nuwe B.1.1.529-variant te beveg.
Ramaphosa vergader Sondag met bevelsraad
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het lande intussen afgeraai om nuwe reisbeperkings uit vrees vir die nuwe variant in te stel.
Nóg lande gesluit vir SA-reisigers
Die Europese Unie oorweeg dit intussen om ook ’n reisverbod van Suid-Afrika in te stel.
SA terug op Britse rooilys
Minister Naledi Pandor meen die Britse regering tree oorhaastig op.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers nou op 6,5%
Verreweg die meeste nuwe gevalle – altesame 79% – is in Gauteng.
Nuwe variant dalk al in meeste provinsies
Die regering sal nou beraadslaag oor wat die impak van die nuwe variant en infeksiestygings op reise sowel as die ekonomie sal wees.
Regering bekommerd oor ontvoering van kinders
Die kabinet het Donderdag van kinderontvoerings tot ʼn herhaling van verlede jaar se gevreesde superverspreiderbyeenkomste ná die matriek-eindeksamen, bespreek.
Wetenskaplikes waarsku oor nuwe variant
Ses gevalle is glo reeds in Suid-Afrika bevestig.
Stryd teen inenting van kinders woed voort
Die organisasie meen die owerheid sleep dalk voete met die proses in die hoop dat al hoe meer kinders ingeënt sal word voor die appèlaansoek aangehoor word.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers weer op
Suid-Afrika het intussen die 25-miljoen-merk oorgesteek wat inentings betref.
Geen aanklagte teen ski-oord oor Covid-uitbreking
Altesaam 6 000 mense van 45 lande het aangevoer dat hulle die virus in Ischgl in Tirool en omliggende dele opgedoen het.
Entstof verminder oordrag met 40%, sê WGO
“Entstowwe red lewens, maar dit verhoed nie ten volle oordrag nie.”