Indien die navorsers toegang tot die EVDS gehad het, sou hulle byvoorbeeld sterftes onder ingeënte mense en oningeënte mense kon ontleed. Maar hulle kan nie.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Só lyk jongste Covid-19-gevalle
Die positiwiteitskoers staan in hierdie stadium op 26,4%.
Mans, harde praters versprei Covid-19 ‘makliker’
Die navorsing het gewys dat geslag, ouderdom en die ruimte waarin ʼn gesprek plaasvind, alles kan bydra tot die mate waarin mense die virus versprei.
Omikron dalk begin van die einde vir Covid-19
Connie Mulder, hoof van Solidariteit se navorsingsinstituut, meen Covid-19 kan binne net twee jaar van pandemie na endemie beweeg.
Omikron fyn dopgehou – Ramaphosa
Die nasionale koronvirusbevelsraad vergader ook eersdaags oor die stand van die pandemie.
Suurstof, hospitaalopname nie só nodig vir Omikron-pasiënte
Dr. Fareed Abdullah waarsku egter dat die situasie binne die volgende paar weke ingrypend kan verander. Meer navorsing moet boonop gedoen word.
Covid-19-statistieke: Byna 8 000 nuwe gevalle in Gauteng
Die positiwiteitskoers bly onveranderd.
Geen sterftes weens Omikron nog aangemeld
Chili het intussen sy eerste geval van die nuwe variant bevestig.
Covid-19-statistieke: Meer as 75 000 aktiewe gevalle
Effens meer nuwe gevalle is aangemeld vergeleke met die vorige verslag.
Covid-19-statistieke: Nuwe gevalle styg steeds skerp
Suid-Afrika het nou al meer as drie miljoen positiewe gevalle van Covid-19 aangeteken.
Landswye inentingsmandate teengestaan
“Ons kliënte is gekant teen staatsgedrewe verpligte inentingsbeleid en moniteringsmeganismes soos inentingspaspoorte, benadeling en uitsluiting van ongevaksineerde persone, en regulatoriese verpligting op besighede om verpligte maatreëls moontlik te maak en af te dwing.”
Covid-19: ‘Spesiale aandag’ vir kinders jonger as vyf
Dit is moontlik dat kinders as voorsorgmaatreël opgeneem word terwyl beddens beskikbaar is, terwyl hulle later in die vlaag nie meer aan die kriteria vir opname sou voldoen nie.
Inentings nou ook verpligtend by UJ
Die universiteit sê vrystellings op mediese of godsdienstige gronde sal oorweeg word.
SA’ners nie so siek van Omikron
’n Ingeënte pasiënt vergelyk haar simptome met dié van ’n kopverkoue. Dit lyk egter wel of die nuwe variant ’n verhoogde risiko van herinfeksie inhou.
Regstreekse gesprek: Omikron-paniek – geregverdig of onnodig?
Omikron, die nuwe Covid-19-variant, het die wêreld behoorlik op hol sedert wetenskaplikes verlede week aangekondig het dat verskeie gevalle van dié variant die afgelope weke in Suid-Afrika aangemeld is. Elaine Krige gesels met Connie Mulder om antwoorde op vrae te kry.
Verpligte inenting ‘onwetenskaplik’
Die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) meen ook die verpligting van entstowwe weerspreek die reg om beheer te hê oor jou eie liggaam.
Omikron: WGO kap ‘inentingapatie’; eerste geval in VSA
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het ʼn streng waarskuwing gerig oor die gevare van inentingapatie terwyl die Europese Unie dit oorweeg om inentings verpligtend te maak te midde van die verspreiding van die nuwe Omikron-variant.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (72%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (7%) en KwaZulu-Natal (6%).
Omikron nou ook in Nigerië
“Omicron is wêreldwyd versprei. Daarom is dit ʼn kwessie van wanneer, nie óf ons meer gevalle sal identifiseer nie.”
Reisbeperkings kan ‘meer skade as goed’ doen
“Reisbeperkings sal lande eindelik ontmoedig om data en inligting oor die ontwikkelende virus te deel.”