Wanneer mense vir haar sê, “Corrie gaan nie gesond word nie”, het sy hulle geantwoord: “Julle ken nie my man nie, en ook nie my God nie”.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-statistieke: Meer as 200 000 aktiewe gevalle
Die meeste nuwe gevalle is nou in KwaZulu-Natal.
Covid-19-statistieke: Effens minder nuwe gevalle
Gauteng het steeds die meeste nuwe gevalle, maar het minder gevalle as vroeër die week aangeteken.
Vol hospitale oor Kersfees gee KZN hoofpyn
Die getal hospitaliserings weens Covid-19 sowel as traumatiese voorvalle soos ongelukke het skerp toegeneem in dié provinsie.
Gauteng het dalk kruin van Covid-19 bereik
Slegs 1,7% van die mense wat landwyd positief toets, beland in die hospitaal.
Só lyk die jongste Covid-19-statistieke
Daar is tans meer as 210 635 aktiewe virusgevalle in die land.
Gasvryheidsbedryf verwelkom besluit oor inperking
“Dit was ʼn goeie week vir ons toerisme- en gasvryheidsbedryf.”
Geen strenger inperking vir nou
Die departement het wel ʼn beroep op Suid-Afrikaners gedoen om ekstra waaksaam te wees en hulle teen Covid-19 te laat inent indien hulle dit nog nie gedoen het nie.
Covid-19-statistieke: Meer as 83 000 toetse gedoen
Nios sê syfers uit Gauteng dui in dié stadium op minder hospitaalopnames en sterftes in vergelyking met vorige vlae en hoewel die data nog ingesamel word, lyk dit of die huidige vlaag nie so ʼn kwaai infeksie veroorsaak nie.
Regering mag sê oor kerkdienste – hof
“Die hof se besluit plaas onbeperkte mag in die hande van die regering om eensydige regulatoriese besluite te neem oor enige aspek van mense se lewens.”
NS man tien keer op een dag ingeënt
Die man het glo die dosisse namens ander mense ontvang en het betaling daarvoor gekry.
Kinders toe nie só siek van Omikron
Kinders het wel steeds ʼn 20% hoër kans om positief te toets vir Covid-19 as met vorige variante.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers is 34,9%
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (36%) aangemeld, gevolg deur KwaZulu-Natal (22%) en die Wes-Kaap (13%).
Pfizer bied 70%-beskerming teen Omikron
Die mediese fonds het meer as 3,7 miljoen lede en is dus goed geplaas om intydse en skaalgedrewe insig oor die uitwerking van Covid-19 te bekom.
Covid-19-statistieke: Meeste gevalle steeds in Gauteng
Byna 14 000 nuwe gevalle is teen Maandagaand aangemeld.
AfriForum vandag in hof oor aandklokreël
“Die aandklokreël en ’n ses maande lange kriminele sanksie wat vir die oortreding van dié reël opgelê kan word, is irrasioneel, onwettig en ongrondwetlik.”
Russiese kenners in SA oor Omikron
Die span kenners én ’n mobiele laboratorium het reeds in Kaapstad geland.
Covid-19-statistieke: Duisende terugwerkende gevalle bygewerk
Volgens Nios het die IT-probleme by staatslaboratoriums tot die vertragings met die aanmeld van gevalle gelei.
Ramaphosa toets positief vir Covid
Die president het Woensdag van ʼn besoek aan verskeie Wes-Afrika-lande teruggekeer en negatief vir die virus getoets. Hy het Sondag begin siek voel.
Private straler om hond uit NZ te “repatrieer”
“Die geld maak nie vir ons saak nie. Die belangrikste is dat ons as gesin saam Kersfees vier.”