Die voortslepende ramptoestand het veral die afgelope weke skerp kritiek uitgelok.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-statistieke: Meeste nuwe gevalle steeds in Gauteng
Kry die jongste koronavirussyfers hier.
Meeste Covid-regulasies in Engeland binnekort opgehef
“Ons kan terugkeer na Plan A in Engeland. Plan B-regulasies kan verval,”
Selfs 3 entstofdosisse keer nie Omikron – studie
Om ten volle ingeënt te wees en ’n versterkingsdosis te ontvang, help jou wel só:
Groot hofsake oor verpligte inenting wink
“Dit is absoluut noodsaaklik om regsekerheid hieroor te kry en dit sal tot almal se voordeel wees.”
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 9,2%.
Covid-19-statistieke: Minder as 2 000 nuwe gevalle
Die meeste nuwe gevalle is nou weer in Gauteng.
ACDP skop vas oor verpligte inenting
Maatreëls soos Covid-paspoorte en ʼn verbod op toegang tot sekere venues is volgens dr. Kenneth Meshoe niks anders as “hedendaagse apartheid” nie.
Regering tjoepstil oor hulp vir entstof-newe-effekte
Twee mense wat aanvoer dat hulle geweldige newe-effekte weens die gebruik van die Covid-19-entstof opgedoen het, het Maandag hul ervaring gedeel.
Verband tussen entstof, maandstonde laat vroue dalk huiwer
Die Kommissie vir Geslagsgelykheid sê vroue se besluit om nie ingeënt te word nie, moet gerespekteer word.
Covid-19-statistieke: Aktiewe gevalle daal steeds
Die meeste nuwe gevalle is in die Wes-Kaap (28%) aangemeld, gevolg deur Gauteng (23%) en KwaZulu-Natal (21%).
‘Dlamini-Zuma moet sê hoekom sy magte verleng’
“Die laaste ding waarmee ons regering toevertrou behoort te word, is buitegrondwetlike magte wat ministers soos Dlamini-Zuma toelaat om hul eie wette te maak sonder parlementêre instemming en sonder openbare beraadslaging.”
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 12,5%.
Covid-19-statistieke: Hospitaalopnames bly laag
Net 5% van mense wat positief toets, word in die hospitaal opgeneem.
Ramptoestand toe wél verleng
Dit volg nadat verskeie organisasies onlangs die opheffing van die ramptoestand bepleit het, onder meer omdat minder mense in die hospitaal opgeneem word.
Covid-19-statistieke: Só lyk gevalle, sterftes nou
Minder nuwe gevalle is aangemeld vergeleke met die vorige verslag, terwyl ’n oudit aan die gang is om die agterstand in sterftes by te werk.
Covid-19-statistieke: Effense styging in gevalle
Altesame 6 762 nuwe gevalle is bevestig.
Meer Covid-19-weerstand dalk weens verslapte regulasies
Talle mense het matiger simptome, indien enigsins, ondervind en die hoogs aansteeklike virus het dus vinnig versprei. Gashere om te besmet het egter net so vinnig opgedroog.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Die meeste nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal (25%) aangemeld, gevolg deur Gauteng (23%) en die Wes-Kaap (20%).
Steenhuisen bepleit einde van ramptoestand
“Daar is ʼn groot risiko dat ons demokrasie aan ʼn klein groepie individue oorgelaat word wat besluite namens ons neem sonder enige parlementêre oorsig of ander demokratiese toetse.”