Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 8,1%.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Nuwe Covid-19-reëls vir skole, diegene wat positief toets
Daar is Maandag ʼn spesiale kabinetvergadering gehou waartydens wysigings aan vlak 1 van die inperking goedgekeur is.
Covid-19-statistieke: Meeste gevalle steeds in Gauteng
Teen Sondagaand is 2 226 nuwe Covid-19-gevalle aangemeld.
Covid-19-statistieke: Minder nuwe gevalle, sterftes
Teen Saterdagaand is 3 342 nuwe Covid-19-gevalle aangemeld.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle nou
Een uit tien Covid-19-toetse kom in dié stadium positief terug.
Covid-19-statistieke: Só lyk aktiewe gevalle
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 10,5%.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers op net meer as 10%
Altesame 30% van nuwe gevalle word in Gauteng aangemeld.
Neil Young wil Spotify verlaat oor ‘valse inligting’ oor inentings
“Hulle kan Rogan of Young hê. Nie albei nie.”
Covid-19 kelder Elton John-konserte
Die popikoon moes ook onlangs ʼn heupoperasie ondergaan, wat hom ook genoop het om verskeie konsertdatums te skuif.
Afdanking oor inenting was regverdig – KVBA
Volgens die werknemer is dit haar grondwetlike mensereg om die inenting te weier.
Oningeënte man nuwe hart geweier
Duisende mense van oor die hele VSA het Sondag na Washington DC opgeruk om teen gedwonge entstofbeleidstellings te betoog.
Meeste PPE‑bedrog in GP‑onderwys
Een uit elke vyf kontrakte wat die SOE ondersoek het, was dié wat met die Gautengse departement van onderwys aangegaan is.
Verslag oor PPE-bedrog bekendgemaak
Meer as die helfte van die kontrakte wat aangegaan het, was onreëlmatig en kom neer op R2 miljard se wanbesteding.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 7,8%.
Covid-19-statistieke: Minder as 2 000 nuwe gevalle
Daar is tans ook net meer as 75 00 aktiewe gevalle van die virus landwyd.
Gloeiende masker wys Covid-19-besmetting
Japannese wetenskaplikes het ʼn kleurstof ontwikkel wat op gesigmaskers gespuit word en gloei wanneer dit met die koronavirus in aanraking kom.
Eerste minister se trouplanne van die baan
Nieu-Seeland se eerste minister Jacinda Ardern moes Sondag haar eie trouplanne laat vaar toe sy Covid-19-beperkings verskerp het in die lig van ʼn uitbreking van die Omikron-variant.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Covid-19-statistieke: Effense toename in herstelkoers
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Covid-19-statistieke: Nog minder gevalle bevestig
Teen Donderdagaand is 3 962 nuwe Covid-19-gevalle aangemeld.