“Die reisbeperkings teen Suid-Afrika is strydig met die norme en standaarde van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO).”
Lees meerAlles vir Vrydag 26 November 2021
Reisbeperkings terugslag vir sakesektor
“Die meeste Suid-Afrikaners sal nie na die VK kan reis nie.”
Verdagtes bots teen motor tydens jaagtog
Die paramedici is na die toneel, ’n algehele bloedbad, ontbied.
Effek van nuwe virusvariant oor 2 weke sigbaar
Oor twee weke sal wetenskaplikes weet of die entstof aangepas moet word om die nuwe B.1.1.529-variant te beveg.
ToekomsVenster: Om ander te dien
Hoe roep die Here jou om ander te dien?
Hongare op SA kultuurtoer getrakteer
Die afvaardiging wat reeds ʼn week in die land is, kan nie uitgepraat raak oor hoe selfstandig, gasvry en dapper Suid-Afrikaners is nie.
Wen met ʼn drama oor Van Riebeeck se geskiedenis
Dié gebeurtenis is byna 370 jaar later steeds ʼn groot bron van inspirasie vir onder andere storiemakers en skrywers.
Watertoevoer na meeste dele van George herstel
Terwyl opruimingswerk goed op dreef is, moet inwoners hulself staal teen nóg stormweer wat moontlik kan tref.
DA sal nie ‘regeer met wapen teen kop’
Die DA het dit vantevore ook al duidelik gestel dat die party bereid is om ʼn opposisierol te speel, eerder as om sy beginsels prys te gee.
Polisieman sterf in skietery met rowers
Die beampte is deur die rowers in sy kop geskiet en op die toneel dood verklaar.
Britte bederf nie Blitsbok-partytjie
Die Suid-Afrikaners het hul groep met hul 15de agtereenvolgende sege beklink.
Vrystaatse dorpe stééds sonder krag ná storm
Van die dorpe kan die hele naweek sonder krag wees.
‘Regering moenie nou paniek saai nie’
Die aankondiging van ʼn nuwe Covid-19-variant in Suid-Afrika laat burgers wonder of strenger regulasies dalk wink.
Musiekvriende, familie neem afskeid van Theuns Jordaan
“Theuns was enig in sy soort, ʼn vriend, mentor en musikant.”
Kanadese posdiens vereer ‘The Handmaid’s Tale’-skrywer
Atwood het tydens die seremonie by ʼn biblioteek in Toronto op humoristiese wyse op dié “onverwagse eer” gereageer.
Ramaphosa vergader Sondag met bevelsraad
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het lande intussen afgeraai om nuwe reisbeperkings uit vrees vir die nuwe variant in te stel.
Video: Teken die Virseker Geesfees in jou dagboek aan
Die Virseker Geesfees gaan vanaf 18 tot 20 Maart 2022 by die Lekwena Wildlife Estate, buite Potchefstroom, aangebied word ten bate van Helpende Hand se #StopHonger-projek. Kunstenaars soos Adam Tas, Ricus Nel, Ruhan du Toit, Willem van der Ryst en vele meer gaan oor dié drie dae vir vermaak sorg.
Vier ontsnaptes weer vas
Die ontsnaptes word deur etlike ernstige aanklagte in die gesig gestaar. Vyf van hulle word nog gesoek.
Gryses span saam om Afrikaanse boeke vir jongspan te lees
Die uitgewery het ʼn interaktiewe, Afrikaanse boekrak Woensdag bekendgestel waar kinders na voorlesing van gehalte-boeke gratis kan luister, en die voorlesing word almal deur Ons Tuis se senior inwoners gedoen.
Video: Sprinkaanplaag bedreig weiding
Die bruinsprinkaanplaag het nou na meer as 35 klein Noord-Kaapse dorpies uitgebrei.