Belangstellende individue en groepe wat kommentaar op die wetsontwerp wou lewer, het tot Donderdag kans gehad om dit te doen.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-statistieke: Byna 13 000 nuwe gevalle
Nog 12 771 nuwe Covid-19-gevalle is in Suid-Afrika bevestig.
Grootkop in avo-bedryf sterf
Ernst was veral bekend vir die kweking en uitvoer van die Maluma-avokado, ’n besonderse en internasionaal gesogte avokadokultivar.
Covid-19-statistieke: Meer as 80 000 sterftes nou bevestig
Die positiwiteitskoers het sedert ʼn dag gelede gestyg.
Al hoe nader aan teiken van 300 000 inentings per dag
Volgens die departement van gesondheid is Suid-Afrika al hoe nader aan die teiken van 300 000 inentings per dag wat pres. Cyril Ramaphosa daargestel het.
Biden kry verslag oor oorsprong van Covid-19
Dele van die verslag kan in die komende paar dae al aan die publiek bekend gemaak word.
Baba met Covid-19 veg vir haar lewe
Dokters sukkel om die regte behandeling op Milané toe te pas, omdat daar nie genoeg inligting oor die behandeling van Covid-19 onder sulke jong babas is nie.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers daal steeds
Die meeste nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal (31%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (20%) en die Oos-Kaap (20%).
Geen verpligte inenting, maar wel subtiele druk
“Mense raak paniekerig en neem irrasionele besluite wat hulle wil afdwing op ander mense. Dit is ʼn individuele saak en elkeen het die reg om self te besluit en nie onbehoorlik beïnvloed te word nie.”
Dié entstof het nou FDA se goedkeuring
Pfizer se entstof teen Covid-19 is die eerste van sy soort om dié owerheid se volle goedkeuring te ontvang.
Covid-19-statistieke: Nog minder nuwe gevalle aangemeld
Meer as ’n derde van die land se nuwe gevalle van Covid-19 word in dié stadium in KwaZulu-Natal aangemeld.
Steve Hofmeyr op herstelpad van Covid-19
Hofmeyr het op sy Facebookblad geskryf hoewel hy nog swak is, begin sy gesondheid darem nou ʼn wending ten goede neem.
Prof met Covid-19 ná 4 maande ontslaan
Dié dekaan aan die Universiteit van Pretoria het “met alles in hom” teen die virus baklei.
Kommer oor talle nuwe Covid-19-gevalle in Noord-Kaapse skole
Minstens agt skole in die provinsie is weens Covid-19 gesluit. Vyf daarvan sal na verwagting Maandagoggend weer heropen.
Covid-19-statistieke: Nuwe infeksies daal
Nagenoeg een uit elke vyf Covid-19-toetse is positief.
Man vas oor vervalste Covid-19- negatiewe toetse
“Al wat mens moes doen is om jou ID-nommer vi rhom te stuur en ná ʼn dag of twee ontvang jy ʼn boodskap van ʼn laboratorium dat jy negatief getoets het vir Covid-19.”
Covid-19: ‘Delta-variant dalk rede vir stadige afplatting’
Die blyk dat Suid-Afrikaners die derde golf van die pandemie veel langer as die eerste en tweede golwe moet trotseer.
Covid-19-statistieke: Só staan sake
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Sahpra sê oor inenting-newe-effekte
Dié gevalle verteenwoordig 0,02% van die byna 7,1 miljoen dosisse van Covid-19 wat in daardie stadium in Suid-Afrika toegedien is.
Honderde in Australië vas tydens Covid-betogings
Honderde mense is Saterdag in Australië in hegtenis geneem tydens gewelddadige botsings tussen betogers teen afsonderingsregulasies en die polisie.