Gauteng en die Wes-Kaap is nou saam verantwoordelik vir die helfte van alle nuwe koronavirusgevalle.
Alles vir die sleutelwoord "koronavirus"
Covid-19-statistieke: Heelwat minder nuwe gevalle
Daar is tans 150 933 aktiewe gevalle in Suid-Afrika.
Covid-19 eis skoolhoof van Mpumalanga
Sy was getroud met die provinsiale polisiewoordvoerder in Mpumalanga.
Departement slaan vure dood oor ‘inent’ van gr. 1’s
Die LUR vir onderwys in Gauteng het verskoning gevra vir die verwarring wat veroorsaak is.
Covid-19-statistieke: Nuwe gevalle bly daal
Minder as 180 bykomende sterftes is aangemeld.
Foto’s: Nog miljoene entstofdosisse kom aan op OR Tambo
Die dosisse is ’n skenking van die Amerikaanse regering aan Suid-Afrika.
Covid-19-statistieke: Meer as 12 500 nuwe gevalle
Die positiwiteitskoers staan nou op 22,3% nadat dit ’n maand gelede tot meer as 27% gestyg het.
Wes-Kaapse premier ingeënt
Alan Winde meen hy wil van voor lei en aan Kapenaars wys daar is geen rede om bang te wees vir die entstof teen Covid-19 nie.
Covid-19-statistieke: So lyk gevalle, sterftes, inentings nou
Die Wes-Kaap is tans verantwoordelik vir die meeste infeksies.
Inentings: SA mis teiken met 9 miljoen
Die regering het die afgelope week ’n reusetekort aan entstowwe ervaar.
Discovery Life-premie hoër vir dié wat entstof weier
Weiering om teen die koronavirus ingeënt te word, gaan volgens die maatskappy voortaan dieselfde hanteer word as rook of leefstylsiektes soos diabetes.
Covid-19-statistieke: Wes-Kaap het nou meeste gevalle
Die styging in gevalle verteenwoordig ʼn positiwiteitskoers van 26,4%.
Onnies wat ent weier, kan steeds werk
Die departement van onderwys het die aankondiging gemaak nadat vals nuus versprei is dat onderwysers wat nie ingeënt is nie, nie sal mag werk nie.
Covid-19-statistieke: Meer as 17 000 nuwe gevalle
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (5 204) aangemeld.
‘Legendariese dokter’ van Gauteng sterf
Dr. Allan Soundy het hom daarvoor beywer om gehalte gesondheidsdiens aan lae-inkomstehuishoudings te verskaf.
Covid-19-statistieke: Herstelkoers nou op 91%
Só lyk die jongste koronavirussyfers.
Asem vir Covid-19 pasiënte in Namibië
Namibiese en Suid-Afrikaanse maatskappye poog om met Breathe Namibia aandag te gee aan die suurstoftekort op Namibië se plattelandse dorpe.
Geliefde Brakpan-polisieman se vrou sterf ook
Sonja Roos was ook jare lank ʼn toegewyde polisiebeampte by die Brakpan-polisie en het sowat drie jaar gelede afgetree.
Man sterf weens Covid-19 ná hy hospitaalbed afstaan
“My pa het vir hulle gesê: ‘Vat my, ek is reg.’ Ek dink nou hy het eintlik met die Here gepraat.”
Covid-19-statistieke: Minder as 6 000 nuwe gevalle
Nog 5 683 nuwe Covid-19-gevalle is in Suid-Afrika bevestig.