“Totaal gebroke,” is Dané van Niekerk se kort inskrywing op sosiale media nadat sy nie deel van die uitgelese Protea-groep vir die komende T20-Wêreldbekergroep is nie.
Alles vir die sleutelwoord "Protea-vrouekrieketspan"
Protea-kolwer uit span oor haar gewig
“As ʼn vrou breek dit my. Dit is seker een van die moeilikste dinge om te hoor dat jy nie vir ʼn span kan speel nie omdat jy te veel weeg.”
Anneke – ’n raakvatter voor die paaltjies én agter die boeke
“Met my NGOS-kwalifikasie kan ek al my passies uitleef – om met skoolkinders te werk, my liefde vir wiskunde en om sport af te rig,” het dié Protea-ster en Akademia-student gesê.
Lizelle groet internasionale krieket
“Die afgelope agt jaar kon ek daardie droom uitleef en ek voel dat ek my beste vir die Proteas gegee het.”
Protea-vroue verdien meer toetswedstryde
“Dit was ’n opwindende uitdaging en ons het positiewe terugvoer oor ons spel gekry.”
Rekord-vennootskap laat kolwe flits teen Proteas
Alice Davidson-Richards het slegs die tweede Engelse speler sedert die legendariese WG Grace geword om met ’n honderdtal en ’n paaltjie in ’n toetsbuiging te spog.
Manjifieke Marizanne slaan 150 teen Engelse
“Dit het gelyk asof sy al vir jare toetskrieket speel,” het Kate Cross, Engeland se openingsbouler, gesê.
Proteas se toetsavontuur begin vandag
“Toetskrieket is ’n nuutjie vir die meeste van ons en ons sien uit na die uitdaging.”
‘Ons is opgewonde’
Die Protea-vrouekrieketspan speel Maandag hul eerste toetswedstryd in amper agt jaar wanneer hulle met Engeland in Taunton kragte meet.
Proteas beklink reeks in Ierland
Die Suid-Afrikaners het die Iere tot slegs 104 lopies beperk, waarna hulle die wenlopies reeds in die 14de boulbeurt geslaan het.
Boulers laat Iere steier
Die Protea-vrouekrieketspan het die tweede T20-wedstryd teen Ierland met agt paaltjies gewen.
Aussies tops, maar Proteas is ook sterre
Spelers soos Shabnim Ismail, Laura Wolvaardt en Marizanne Kapp tel onder die voorste spelers ter wêreld.
Laura se flitsende kolf doen die praatwerk
Net Australië se Meg Lanning het tans meer lopies as die 22-jarige Laura Wolvaardt by die Wêreldbeker-toernooi aangeteken.
Luus en Kie kwalifiseer vir halfeindstryd
“Dit is ’n droom wat waar geword het.”
Proteas ly eerste WB-nederlaag
“Ek dink ons boulers sou die telling op enige ander dag kon verdedig, maar Meg (Lanning) was uitstekend.”
Kapp trek Protea-wa deur drif
Marizanne Kapp het weer koelkop onder groot druk gebly en met ’n paar verstommende houe haar span binne trefafstand gekry.
Proteas besig om WB-momentum op te bou
“Ons beweeg beslis in die regte rigting,” het Marizanne Kapp ná haar spoggerige veelsydige vertoning teen Engeland gesê.
Komkommerkoel Shabnim laat Proteas glimlag
Die Protea-vrouekrieketspan het hul tweede agtereenvolgende wedstryd by die Wêreldbeker-toernooi gewen nadat Shabnim Ismail tien lopies vanaf die laaste boulbeurt verdedig het.
Eindstryd-glorie wink vir Protea-vroue
“Dit is die beste geleentheid wat ons nóg gehad het om die Wêreldbeker-toernooi te wen.”
Geen grens té groot vir Protea-vroue
Suid-Afrikaanse kolwers spog met van die beste treftempo’s by T20-wêreldbeker.