Saai het ʼn aanlyn platform geskep wat dit makliker maak vir boere wat op klein skaal boer om finansiële hulp van die regering te kry.
Alles vir die sleutelwoord "Saai"
Covid-19: Saai win regsmening in oor voortgesette wynproduksie
“Daar is wyd bespiegel dat dit dalk onmoontlik sou wees om druiwe-oeste in te win en in kelders te verwerk.”
Plaasaanvalle styg steeds drasties
Daar vind elke dag ʼn plaasaanval plaas en een keer ’n week ’n plaasmoord.
Saai lê strafregtelike klag ná verdagte GEPF-grondtransaksie
Dit blyk nou die GEPF het slegs ʼn 60%-aandeel in die grond wat teen R586 miljoen aangekoop is.
Boere bekommerd oor vuurwapenamnestie
Polisiestasies is dalk die gevaarlikste plek vir vuurwapens om gestoor te word.
Bek-en-klouseer: Saai gaan app met naspeurbaarheidsfunksie toerus
Die landbounetwerk vir familieboere, Saai, het Vrydag aangekondig dat hy sy veediefstaltoep, STIC, eersdaags sal uitbrei om naspeurbaarheid van vee se bewegings te prioritiseer.
Saai wil plan aan VN voorlê om familieboerderye te beskerm
Saai het ’n konsepresolusie opgestel om familieboerderye te beskerm en die oogmerk is om dit volgende jaar aan die VN voor te lê.
Saai vra vir herinstelling van SAOG-tribunaal
“Dit is belangrik dat organisasies van reg oor die spektrum die herinstelling van die tribunaal ondersteun.”
Landbouorganisasie wil ook myn naby Komatipoort teenstaan
“Dié eenmalige opbrengs, asook die skade aan die watertafel, ekologie en toerisme, moet opgeweeg word teen die huidige landboubedrywighede in die gebied, wat vir ’n onbepaalde tydperk ’n groeiende inkomste van meer as R100 000 per hektaar per jaar ná uitgawes kan oplewer.”
Dít maak plaasaanvalle anders
Ek wens dikwels politieke kommentators en die veiligheidsministers, of die president self, wil net één maal saamgaan na so ’n plaasmoordtoneel. Hulle moet dit ruik en sien. Eers dán is hulle gekwalifiseerd om oor die ooreenkomste en verskille tussen plaasmoorde en ander misdaad te praat.
De Jager weer president van Wêreldlandbou-organisasie
“Ons is van mening dat die posisie hom geleentheid vir internasionale skakeling bied waar hy met belangrike rolspelers kan praat en Suid-Afrikaanse kwessies soos plaasmoorde en onteiening sonder vergoeding onder hul aandag kan bring.”
Nuwe landbounetwerkorganisasie wil familieboere bystaan
Die Suider Afrika Agri Inisiatief (Saai), ’n landboubelangenetwerk vir boere deur boere, is vandag in Pretoria bekendgestel.