Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het Maandag nog ʼn waarskuwing uitgereik vir “verwoestende golwe” aan dele van die kus.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Student kritiek ná mesaanval by universiteit
Twee Australiese vroue, albei 20 jaar oud, is Maandag ná die voorval hospitaal toe geneem. Een van die vroue is in ’n kritieke toestand.
Gru-busongeluk eis lewe van meer as 20 mynwerkers
Die bus het ʼn groot groep mynwerkers na die myn vervoer toe dit sowat 25 km van die myn met ʼn vragmotor gebots en aan die brand geslaan het.
Die week in foto’s
Dié week se foto’s wys die verwoesting van aardbewings en veldbrande, maar ook die mooi van die natuur. Kyk hier na sommige van die week se nuusgebeure.
Jansen vat vlam en Proteas beklink reeks
Die Proteas verdien ongetwyfeld ʼn klop op die skouer nadat hulle ʼn agterstand van 2-0 uitgewis het om met die reekslouere teen Australië weg te stap.
Bokke is bielies in Bordeaux!
Dit was pure Wêreldbeker-kuikenmoord en die Springbokke het toe inderdaad ʼn wafferse kriekettelling teen Roemenië opgestel.
Van fase 3 na 2!
Eskom het ’n kort rukkie gelede aangekondig dat fase 2-beurtkrag Sondag vanaf 16:00 tot Maandag 16:00 geïmplementeer sal word. Daar is voorheen bekendgemaak dat fase…
Foto’s: Só lyk Kaapse kus ná woeste hooggety
Nog fratsgolwe – met deinings van tot 2,9 meter – word tydens vanmiddag se hooggety tussen 15:00 en 17:00 aan die kus verwag.
‘Ons het respek vir Roemenië’ – Bokke
ʼn Moontlike opskudding skuil om elke derde hoek en vyfde draai by ʼn Wêreldbekertoernooi en die Springbokke kan nie bekostig om vanmiddag in Bordeaux teen Roemenië op hul louere te rus nie.
‘Boer is in my bloed,’ sê TLU Jongboer
Nicky van der Linde (36), TLU se Jongboer van die jaar, is ʼn boer in murg en been, nes sy pa, oupa en oupagrootjie was.
Luister: Tobie Cronjé oor vyf dekades as akteur, grapjas
Tobie Cronjé het met Maroela Media oor sy loopbaan, lewe en nuwe fliek, “Hans steek die Rubicon oor”, gesels.
Huise in Phalaborwa in puin gelê deur brand
“Die wind het opgesteek en die veldbrand na die dorp se kant gedruk. Toe begin die huise een vir een aan die brand slaan.”
Heupontwrigting stuit nie dié eenjarige
“Haar beentjies is oopgesprei soos dié van ʼn klein padda. Sy kan glad nie beweeg nie. Ek kry haar verskriklik jammer.”
Staat nie ernstig oor grondhervorming – kenners
Kenners sê die onlangse besetting van ʼn plaas in Mpumalanga is bewys dat amptenare op grondvlak nie verbind is tot ordelike en volhoubare grondhervorming nie.
Sun City se Cabanas brand
Prinses Charlene van Monaco was naby aan die hotel vir haar stigting se waterfietskompetisie toe die brand uitgebreek het.
Kyk: Motors, woonwaens spoel weg aan kus
Video’s wys hoe mense al langs die Wes- en Ooskus koes vir die onstuimige see, terwyl voertuie en karavane weggespoel word.
Loterybeampte se rekeninge gevries oor ‘verdagte betalings’
Die bankgroep FNB het vroeër vanjaar vir die eerste keer verdagte transaksies opgetel en dit ingevolge die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum (FICA) aangemeld.
Nuwe raamwerk help leeus beskerm
Die meeste van Afrika se leeubevolkings kom in 25% van die kontinent se armste lande voor, wat beteken dié lande dra nou die las van die leeus se bewaring.
Geen beurtkrag tot die son sak
Eskom sê daar is ʼn verdere verbetering in sy opwekkingskapasiteit, maar dit beteken nie dat beurtkrag heeltemal opgeskort gaan word nie.
Mans gevonnis vir vrou se moord tydens hoewe-aanval
Die twee mans het in 2020 ʼn tuinier gehelp om sy werkgewers op ʼn kleinhoewe in die Sundra-omgewing in Mpumalanga te beroof, en in die proses Chantel Kershaw (44) vermoor.